Siektedatabasis

Die siektedatabasis (Engels: Diseases Database) is ’n databasis op ’n gratis webtuiste wat inligting oor die verwantskap tussen mediese toestande, simptome en medisynes verskaf.

Dit word deur Medical Object Oriented Software Enterprises Ltd, ’n klein maatskappy in Londen in die Verenigde Koninkryk, onderhou.

Siektedatabasis
URL diseasesdatabase.com
Soort webwerf Mediese databasis
Beskikbare tale Engels
Eienaar Medical Object Oriented
Software Enterprises Ltd.
Geskep deur Malcolm H Duncan

Die webwerf se verklaarde doel is "onderrig, agtergrondleesstof en algemene belang". Sy beoogde gehoor is "dokters, ander kliniese gesondheidswerkers en studente van hierdie beroepe". Die redakteur van die webwerf word as Malcolm H Duncan, 'n gekwalifiseerde Britse dokter, aangedui.

Die siektedatabasis is rondom 'n versameling van konsepte (wat met menslike medisyne verband hou) gebou. Hierdie konsepte sluit siektes, geneesmiddels, simptome, fisiese tekens en abnormale laboratoriumresultate in. Dit word as 'items' geklassifiseer. Die databasis bevat ongeveer 9 000 items.

Verwysings

Tags:

DatabasisEngelsInligtingLondenMedikasieSiekteSimptoomVerenigde KoninkrykWebtuiste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van konings van IsraelAfrikaanse TaalmonumentRooibokAntjie KrogGroepsgebiedewetManie JacksonDesmond TutuHelga UysAnton GoosenKolonialismeGeskiedenis van AfrikaansRandall WicombJaarSprokieNierversakingMagda van BiljonTafelbergKlimaatsverandering in Suid-AfrikaGautengTrevor ManuelWikiAlice MunroKriekIranLongontstekingPêrelEskomKunsmisBeenbreuke en ontwrigtingsSoogdierNarsismeSekondêre sektor van die ekonomieSinoniemJak de PriesterGawes van die Heilige GeesDaggaLetterlike en figuurlike taalgebruikKaapstadse waterkrisis 2015-2018SeekoeiShakaJavaScriptStaalSwawelNag van die lang messeGroot vyfTobie CronjéVerkragtingTydAppel (sanger)VerdampingEngelsKoolhidraatBeesvleisGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaHenry MurrayGroot DepressieSpysverteringstelselKongo-krisisBynierEugenetikaPornografiese subgenresWindMenslike skeletSeksuele opwekkingHarry KerrVoorsetselRepubliek van Zoid AfrikaLiefdeMiltNkosi Sikelel' iAfrikaGrondsoorteHorlosiePastoorJan-Willem BreureInfeksieFrankrykSendelingposisieAnale seks🡆 More