Scheepersprys Vir Jeugliteratuur

Die Scheepersprys vir Jeugliteratuur is 'n letterkundige toekenning deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, ter 'bevordering van hoogstaande Afrikaanse jeugliteratuur vir die rypere jeug'.

Die toekenning is die eerste keer in 1956 gemaak na twee private skenkings deur dieselfde familie. Letterkundige en opvoedkundige gehalte, asook 'n tentoonstelling van 'egte Afrikanerkaraktereienskappe en nasietrots' speel 'n belangrike, maar nie-bindende rol. Die prys word sedert 1974 driejaarliks toegeken.

Lys van wenners

Bron

Verwysings

Tags:

19561974FamilieSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RenaissanceSlag van Cuito CuanavaleHidroëlektrisiteitSikloonMurunwa MakwarelaSamestellingDolfynPeriodieke tabelSteve BikoSkoolLongontstekingVergelykings (taalkunde)TarentaleNedersettingBysteekKerrieStaalMondRenteToestand van materieOranjerivierSamestellende afleidingKolitisKappie (skryfteken)RefleksieWortelHemelvaart16 NovemberArabies-Israeliese konflikSportRoofvoëlLys van Afrikaanse skrywersFacebookHartaanvalLys van Kaapstad se voorstedeAnrich HerbstAgtervoegselTennisSkildklierPersentasieDuitsSelfoonWerkloosheidSiya KolisiLys van bekende Suid-AfrikanersWaarheid-en-versoeningskommissieKindersiektesDirekte en Indirekte rede22 NovemberLeeuHamburgerLeestekenIngrid JonkerOnderwerp (taalkunde)EweknienetwerkFibonacci-reeksDriedimensioneelDemokratiese Republiek die KongoKerngeneeskundeSlawernyMusiekRugbySuid-Afrikaanse ReserwebankKrimpvarkieYsterE-posJan-Willem BreureGreen PornoSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureCarles PuigdemontVerstedelikingSoweto-opstand🡆 More