Scheepersprys Vir Jeugliteratuur

Die Scheepersprys vir Jeugliteratuur is 'n letterkundige toekenning deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, ter 'bevordering van hoogstaande Afrikaanse jeugliteratuur vir die rypere jeug'.

Die toekenning is die eerste keer in 1956 gemaak na twee private skenkings deur dieselfde familie. Letterkundige en opvoedkundige gehalte, asook 'n tentoonstelling van 'egte Afrikanerkaraktereienskappe en nasietrots' speel 'n belangrike, maar nie-bindende rol. Die prys word sedert 1974 driejaarliks toegeken.

Lys van wenners

Bron

Verwysings

Tags:

19561974FamilieSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ResensieErfenisdag (Suid-Afrika)GenadedoodVigsKoedoeMisdaadromanSwartkwasmuishondWeerfrontKankerWithaaiOlifantTweede VryheidsoorlogBreinvliesontstekingKriekKaartChemiese elementVerkleinwoordKitaarGrondwet van Suid-AfrikaAngina pectorisMaagsweerTransatlantiese slawehandelRosa ParksBlomSenuweestelselLys van Afrikaanse televisiereekseKoorsSelakantLongontstekingToestand van materieAfvalbestuurMigrasie van diereAnilingusEreksieGeskiedenis van AfrikaansDemografie van Suid-AfrikaBysteekVakbondLys van veltoestandeLongKorrupsieWoudArabies-Israeliese konflikMenseregteWieg van die MensdomMasturbasieBelastingPerdLeierBreinkaartSeksuele penetrasieMaatskappySeksSmaakTydAluminiumVulvaNasionale VrouedagSpringbokkeGroot GatGeskiedenis van die BoererepubliekeSokkerVarkSteve BikoMangelontstekingPoesKonsonantMaselsSelfkonsep🡆 More