Rektum: Die finale, reguit gedeelte van die dikderm in sekere soogdiere wat eindig in die anus

Die rektum (van die Latyn rectum intestinum, reguit ingewande) is die finale, reguit gedeelte van die dikderm in sekere soogdiere wat eindig in die anus.

Die menslike rektum is sowat 12 cm lank.

Rektum: Die finale, reguit gedeelte van die dikderm in sekere soogdiere wat eindig in die anus
Anatomie van die manlike geslagsorgane:
1. Blaas, 2. Skaambeen, 3. Penis, 4. Swelliggaam, 5. Eikel, 6. Voorhuid, 7. Urinebuis, 8. Dikderm, 9. Rektum, 10. Saadblasie, 11. Saadleier, 12. Prostaat, 13. Cowper se klier, 14. Anus, 15. Saadleier, 16. Bytestis, 17. Testis, 18. Skrotum
Rektum: Die finale, reguit gedeelte van die dikderm in sekere soogdiere wat eindig in die anus
Anatomie van die vroulike geslagsorgane:
1. Eierleier, 2. Fimbriae, 3. Blaas, 4. Skaambeen, 5. Para-uretrale kliere, 6. Urineleier, 7. Klitoris, 8. Vestibulêre bol, 9. Labia minora, 10. Labia majora, 11. Eierstok, 12. Dikderm, 13. Baarmoeder, 14. Forniks, 15. Serviks, 16. Rektum, 17. Vagina 18. Anus 19. Klier van Bartholin
Die agterste deel van die rektum.
Die agterste deel van die rektum.

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Rectum

Eksterne skakels

Tags:

AnusDikdermLatynSoogdier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Saartjie BaartmanGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaSosiale mediaGroepsdrukPapierKweekhuiseffekAkademiaAppel (sanger)AngssteuringEeuNoordwesRudi ClaaseRenosterWieg van die MensdomKnopiespinnekopWes-KaapPrimêre sektor van die ekonomieGianna MichaelsDistillasieRoofvoëlGriepSatellietHarry PotterOseaanWaterHernubare energieDoopYsterLiewe HeksieTelevisieHipoteseHulpwerkwoordNasionalismeInligtingMikro-ekonomieMangelontstekingTrekarbeidLys van Afrikaanse skrywersBoelieryFrankrykKankerAarde se atmosfeerKlimaatsverandering in AfrikaSamestellingRefentse MorakeAboriginesTweede WêreldoorlogSlag van BloedrivierLionel MessiWaterbesoedelingDiskriminasieMuskeljaatkatTafelbergLieweheersbesieOnderhoudResensieOlifantBelastingMenslike skeletLys van chemiese elemente volgens atoomgetalCleopatra VIINeurenberg-verhoreSuurstofNierversakingKangaroeBrittany Ashton HolmesSinkSeptimius AwardsPaulus van TarsusKaartMisdaadromanSkarlakenkoorsPeter SnydersNag van die lang messeSosiale ordeCarles PuigdemontVeeartsMusieksimbole🡆 More