Punt

Die punt (.) sluit 'n stelsin af.

Dit kan ook as skryfteken by afkortings en voorletters, of as simbool by getalle en/of in rekenaarkode gebruik word. (AWS, 2017)

Afsluiting van sinne en sinsdele

  • Die punt sluit 'n stelsin af.

Bv: Die hond loop in die straat rond.

  • Die punt sluit indirekte vrae af.

Bv: Sy het gevra wat sy naam is.

  • Die punt wat deel is van 'n afkorting aan die einde van 'n sin, vervang die punt aan sinseinde.

Bv: Werner eet graag perskes, appelkose, pere, appels, ens.

Opskrifte en publikasiename

Die punt word nie by koerantopskrifte, paragraaftitels, tabeltitels, boektitels en koerantname gebruik nie.

Bron

Tags:

Afkorting

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Trevor NasserMensSarel Jacob PretoriusErektiele disfunksieKewerLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandCSSRutenium(III)chloriedGrondbesoedelingKakiebosBrugLys van chemiese elemente volgens atoomgetalFiksieRonelda KamferMauritiusDuitse maselsBrandmondsindroomBreinvliesontstekingGodSelMagnesiumGoogleMis (weerkunde)BeurtkragInternetApostelSuid-Afrikaanse randMartin Luther King jr.MolekuulSaldanhaIsraelWaar ruwe rotseNasionale PartyGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaPeach van PletzenRobbie WesselsInfeksieAborsieInflasieSowjetunieSpringbokkePersoonlikheidVoorvoegselOrthopteraRookgewoonteHoërskool OuteniquaDie GelofteMenslike seksuele gedragRivierDemi Lee MooreParkinson se siekteOnderwysNkosi Sikelel' iAfrikaGeskiedenis van die BoererepubliekeGlobaliseringKrapUnited Democratic FrontWatersuiweringEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKultuurSonja HerholdtOvulasieKarakteriseringMaagBelvidere Holy Trinity-kerkKunsmisNasionale VrouemonumentYstertydperkWaterstofOu Apostoliese KerkWoordsoortEnkelvoudige sinWet op NaturellengrondHoutSinoniemDemokratiese Republiek die KongoEpilepsie🡆 More