Priemgetal: ’n getal groter as 1 waarvan die enigste positiewe delers 1 asook die getal self is

In wiskunde is 'n priemgetal 'n natuurlike getal groter as 1 waarvan die enigste positiewe delers 1 asook die getal self is.

Alternatiewelik is 'n priemgetal 'n natuurlike getal met presies net twee natuurlike delers.

'n Natuurlike getal wat nie 'n priemgetal is nie, word 'n saamgestelde getal genoem.

Die getalle nul en een is uitsonderings op die bogenoemde reëls en is nie priemgetalle nie en ook nie saamgestelde getalle nie.

Die reeks van priemgetalle begin sò:-

2, 3, 5, 7, 11, 13, 17, 19, 23, 29, 31, 37, 41, 43, 47, 53, 59, 61, 67, 71, 73, 79, 83, 89, 97, 101, 103, 107, 109, 113, 127, 131, 137, 139... 

Die getal twee is die enigste ewe getal wat ook 'n priemgetal is. Priemgetalle groter as 5 kan net op 'n 1,3,7 of 9 eindig.

Eksterne skakels


Tags:

Natuurlike getalWiskunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Robert SobukweArmoedeverligtingKommunismeDikdermSeksueel oordraagbare infeksieAkuutSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BorsLys van Afrikaanse skrywersXenofobieSoweto-opstandHoofstadVerenigde State van AmerikaKondensasieChemiese elementFabelSomerDiatomiese molekuulLetterkundeKoolhidraatDemokratiese Republiek die KongoNiemetaalAfrikaanse TaalmonumentKlimaatLiefdeWikipediaRenosterByvoeglike naamwoordChristendomInsekLys van Afrikaanse digtersAnale seksSkooluniformDroogteGawes van die Heilige GeesRoofvoëlHindoeïsmeBruin menseSwawelLys van Griekse mitologiese figureOrale seksBateWoordeboek van die Afrikaanse TaalRassisme in AfrikaVryheidsmanifesMangelontstekingLys van Suid-Afrikaanse digtersDoelwitGeboorteUnited Democratic FrontVolstruisVryheidsdagHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalEkonomiese sektorReg tot ‘n gesonde omgewingRenaissanceBlack SashAfro-AmerikanersSuid-AfrikaTaalPikkewynAkademiaDuitslandInligtingSteenkool in Suid-AfrikaWiskundige terminologieGedigAandagstreepVoorsetselGoudkus (streek)BeaufortskaalIndustriële RevolusieVeeartsAfkortingVraag en aanbodDramaBiologie🡆 More