Priemfaktor: Priemgetal wat 'n heelgetal deel

'n Priemfaktor van 'n natuurlike getal is 'n deler van die getal wat ook 'n priemgetal is.

Die priemfaktore van 'n natuurlike getal n is 'n versameling faktore wat elkeen 'n priemgetal is en waarvan die produk gelyk aan n is. Een faktorisering van die getal 10 is die versameling {2,5}: hierdie getalle is priemfaktore want beide 2 en 5 is priemgetalle en 2×5=10. {3,5,11} is 'n faktorisering van 165, want 3, 5, en 11 is priemgetalle en 3×5×11=165.

Die Hoofstelling van die Rekenkunde lui dat alle positiewe heelgetalle 'n unieke priemfaktorisering het.

Tags:

Natuurlike getalPriemgetal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Orale seksSuikersiekteKoringOnderwysTelevisieEjakulasieKlein-KarooVersamelnaamToestand van materieSeksuele penetrasieKoperKoorsblaarMuskeljaatkatMierNasionalismeRubik se kubusVigsDierGrondbewerkingPoësieSonkragSirkelGeboorteKlinkerDoelwitPlaattektoniekKommunismeJohannes HahnPornografiese akteurSiya KolisiPerdWerkwoordStrykysterWikiStellenboschKangaroeLuiperdLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSpierFaf de KlerkLabia (geslagsdele)Heidelberg, GautengAardbewingCarike KeuzenkampToutrekBevolkingPolisieMobutu Sese SekoVulkaanInternetHibernasieWinnie Madikizela-MandelaKaartYsterAardedagSinoniemKwaZulu-NatalWoordsoortCarles PuigdemontMenslike seksuele gedragNoordwesSeisoenArmoedeverligtingWaterkringloopLys van Suid-Afrikaanse skrywersAbstraksie (rekenaarwetenskap)Handwoordeboek van die Afrikaanse TaalSteenkool in Suid-AfrikaVrouErfenisLandbouRekenaarGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVlag van Suid-Afrika🡆 More