Pokémon: Japannese media franchise

Pokémon (ポケモン) is die naam van die multimiljoen dollar mediafranchise, wat die eiendom is van Nintendo.

Die franchise is gebaseer op die konsep van vang, versamel, vermeerder, om handel te dryf, en om met honderde verskillende kreature te speel. Daar is Pokémon speletjies, anime, kaarte en manga. Pokémon is deur Satoshi Tajiri op die been gebring. Hoewel daar 913 verskillende spesies van Pokémon bestaan, is die mees bekende Pikachu. Dit is Nintendo se tweede mees gewilde reeks.

Die naam bly dieselfde in die meervoud; dus een Pokémon en baie Pokémon. Die franchise-naam is afgelei van die afkorting van die oorspronklike naam van sy eerste elektroniese speletjies, ポケットモンスター, Poketto Monsutā (Pocket Monsters in Engels; letterlik "sakmonsters").

Verwysings

Sien ook

  • Lys van Pokémon
  • Pokémon GO
  • Digimon
  • Mario

Tags:

AnimeEiendomKonsessiesaakMangaNintendo

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SaharaVier temperamenteAfrikanersMiddelmisbruikHannes van WykMarie PentzKrampThabo MbekiKrokus Stadsaal-aanvalVerkleurmannetjieRam (sterreteken)Lys van Afrikaanse televisiereekseDikdermBorsbeenDramaKoos BekkerAuschwitz-konsentrasiekampGewone tarentaalVermaakPenisverlengingBeesDeelstate van die Verenigde State van AmerikaReënspinnekopBiljoenBernice WestRegardt van den BerghRacheltjie de BeerErica RhodesKappie (skryfteken)MenseregteMenslike seksuele gedragOnderhandelinge om apartheid te beëindigDuitslandKlein vyf diereKasteel die Goeie HoopSlaapapneeLys van bekende Suid-AfrikanersAsiëOorlog in Soedan (sedert 2023)EuropaLugbesoedeling26 MaartAkkedisVlag van LibanonSeksuele opwekkingTolla van der MerweBoeberMisdaadKatChristeneGodModernismeWoordAnrich HerbstPG du PlessisSiberiëOntlastingDiplopodaJapanBaarmoederOutismeSowjetunieArabiesLionel MessiJan van RiebeeckVerkoueAustraliëSixtynse kapelAkuutPlantTarentaleKunsmatige intelligensieLiturgiese jaar🡆 More