Pankreas

Die pankreas (Grieks 'morite tutti coglioni' (kreas) = vleis) of die alvleisklier is 'n orgaan wat retroperitoneaal (agter die peritoneum) in die buikholte, gedeeltelik agter die maag en die boonste deel van die dunderm (duodenum) geleë is.

Dié orgaan is ook aanliggend tot die linkernier en bynier. In volwassenes is die pankreas 12 tot 15 cm lank en weeg dit 70 tot 100 gram. Dit bestaan uit 'n caput (kop), 'n corpus (liggaam) en 'n cauda (stert) en is 'n gemengde klier met eksterne en interne sekresie (afskeiding).

Pankreas
Ligging van die pankreas in die liggaam

Die funksie van die orgaan is dus tweeledig, naamlik:

  • Eksokrien (ekstern): produksie en sekresie van 1,5 tot 3 liter spysverteringsensieme (naamlik tripsien, amilase, lipase en peptidase) wat via die ductus pancreaticus (Wirsungi) afvloei na die duodenum.
  • Endokrien (intern): met onder andere produksie en afskeiding van insulien, glukagon en somatostatien wat in die bloed afgeskei word.

Tags:

BuikholteBynierDundermGrieksMaagNierOrgaanVleisVolwassene

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vier temperamenteVarkWetenskaplike klassifikasieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidWaterpokkiesPinksterHidroulikaDuitslandJak de PriesterGevolge van aardverwarming op oseaneDemi Lee MooreLeestekenDierBloedsomloopstelselSkoenlapperNapoleon BonaparteKapitalismeNetbalNatuurlike hulpbronSkaakAlkoholismeAngssteuringOnomatopeeVulvaItaliaansKwikC.J. LangenhovenKoolstofLaeveldKonsonantVraag en aanbodAngolese BurgeroorlogDoodstrafMaselsGriepHernubare energieSeisoenStaalVierde Industriële RevolusieJosef StalinLys van medisinale kruieVoortplantingMonopolieRivierGasa-Israel-konflik van Oktober 2023KasterolieMasjienKewerGroepsdrukVerkoueSally EsterhuizenAarde se atmosfeerGeskiedenis van AfrikaansTaalBeroerteJohannesburgWoordeskatIslamitiese StaatSatellietfotoWolkKindersiektesAtoomAntisemitismeHulpwerkwoordGeskiedenis van kindermishandelingWaterbesparing in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse rolprenteMorfeemRob HersovLSwart nasionalismeBipolêre gemoedsteuringMaanstilstandKlimaatsverandering in AfrikaKanada🡆 More