Nog ’N Moewie Orkney Snork Nie! 2

Orkney Snork Nie 2 is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1993 na afloop van die gelyknamige TV-reeks, Orkney Snork Nie en die rolprent, Orkney Snork Nie (Die Moewie) vrygestel is.

Die rolprent se ondertitel is: Nog 'n Moewie.

Orkney Snork Nie 2
Regisseur Willie Esterhuizen
Met Zack du Plessis
Annette Engelbrecht
Sally Campher
Uitgereik 24 Desember 1993
Speeltyd 97 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
Voorafgegaan deur Orkney Snork Nie (Die Moewie)
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is 'n lekkerlag komedie. Dit het geen ouderdomsperk nie, maar ouerleiding word aanbeveel.

Hoofrolspelers

Storielyn

In die rolprent ontaard 'n onskuldige Myn-kursus in Johannesburg in 'n dekadente orgie wanneer Hendrik en Spike die "jackpot" op Turfontein wen. Hulle vier hulle nuutgevonde rykdom in styl, maar verloor baie meer as wat hulle wen. Swendelaars beroof en bedrieg hulle. Die myn dank hulle af en hulle vrouens verbied hulle om huis toe te kom.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Nog ’N Moewie Orkney Snork Nie! 2 GenreNog ’N Moewie Orkney Snork Nie! 2 HoofrolspelersNog ’N Moewie Orkney Snork Nie! 2 StorielynNog ’N Moewie Orkney Snork Nie! 2 Sien ookNog ’N Moewie Orkney Snork Nie! 2 VerwysingsNog ’N Moewie Orkney Snork Nie! 2AfrikaansOrkney Snork NieOrkney Snork Nie (Die Moewie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoornaamwoordApostoliese GeloofsbelydenisVeselKankerDwelmmiddelChristus die VerlosserJohannesburgMonoloogVerkleurmannetjieDemokratiese Republiek die KongoGerda SteynKrokodilDesimale breukeStam (taalkunde)NamibwoestynVier temperamenteSwart nasionalismeMarsHemelvaartsdagLenteAnale seksKongo-krisisBoereMensFamilie (verwantskap)Nag van die lang messeVoortrekkermonumentBatePampoentjiesGeldGeskiedenis van AfrikaansOrthopteraKrieketChemiese elementWet op NaturellengrondEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaEufemismeGoudkus (streek)LongEngelandKersfeesLandbouGrondbesoedelingSkoolSekondêre sektor van die ekonomieDroogteGeelhoutWaarheid-en-versoeningskommissieOutismeBywoordDonkieWetenskaplike klassifikasieWaterkringloopTweede WêreldoorlogJo BlackBybelOnderwerp (taalkunde)HartWoordeboek van die Afrikaanse TaalJesus van NasaretSpringbokkeMusieksimboleAfkortingSkildklierWoordeskatToekoms van die AardeOseaanYouTubeRugbyKwikSendelingposisie🡆 More