Organisasie Sonder Winsoogmerk: Organisasie vir 'n kollektiewe voordeel bedryf

'n Organisasie sonder winsoogmerk (afgekort OSW, ook organisasie sonder winsbejag of -motief, of Artikel 21-maatskappy indien hulle ingevolge die Suid-Afrikaanse Maatskappywet geÍnkorporeer is) is 'n organisasie wat nie die wins daarvan onder aandeelhouers of eienaars verdeel nie, maar dit aanwend ter bereiking van die doel van die organisasie.

Voorbeelde van OSW's sluit in liefdadigheidsorganisasies, vakbonde, en publieke artistiese organisasies. 'n Organisasie sonder winsoogmerk kan ook ingevolge ander wetgewing in die lewe geroep word, of kan selfs as klubs (byvoorbeeld sportklubs, boekklubs, ens.) deur onderlinge ooreenkoms tot stand kom. Die meeste regerings en regeringsagentskappe voldoen aan die definisie van 'n organisasie sonder winsoogmerk, maar hulle word dikwels nie as tipiese organisasies sonder winsoogmerk beskou nie.

In Suid-Afrika

  • Registreer OSW's wat as maatskappye wil inkorporeer by die Maatskappye en Intellektuele Eiendoms Registrasiekantooras 'n maatskappy wat nie 'n aandelekapitaal het nie, en word ingelyf ingevolge die Maatskappywet 71 van 2008, ingevolge die eerste Bylae van daardie Wet.
  • OSW's kan ook registreer by die departement van maatskaplike ontwikkeling ten einde geld van die publiek in te samel as donasies wat aangewend word vir bedryfskapitaal.
  • OSW's kan ook ingevolge verskeie ander wette tot stand kom, selfs deur onderlinge ooreenkoms in die geval van kleiner OSW's.

Voorbeelde

Enkele voorbeelde van organisasies sonder winsoogemerk:

Sien ook

Verwysings

Tags:

Organisasie Sonder Winsoogmerk In Suid-AfrikaOrganisasie Sonder Winsoogmerk VoorbeeldeOrganisasie Sonder Winsoogmerk Sien ookOrganisasie Sonder Winsoogmerk VerwysingsOrganisasie Sonder WinsoogmerkVakbond

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VarkgriepGrondsoorteWet op Bantoe-onderwysSlag van BloedrivierSpringbokkeGalileo GalileiLongHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSwartkwasmuishondKangaroeHoofstadVoorvoegselLeenwoordVenda (taal)MagsverheffingJan van RiebeeckAngolese BurgeroorlogHoofletterTydLetterlike en figuurlike taalgebruikFiela se kindSprokieTurkyeSwangerskapPornhubPersoon (taalkunde)NarsismeVulvaSonnetSarel Jacob PretoriusMiskruierAfrikaanse WikipediaWêreld- Ekonomiese ForumMaselsFinansiële staatWaterbesoedelingAppendiksPeriodieke tabelErektiele disfunksieKolitisLeierSean CombsFacebookKameelperdSuikersiekteSiekteAkuutIronieHeidelberg, GautengSlawernyVersamelnaamIdioomSias ReineckeKappie (skryfteken)EskomGlobaliseringAnale seksRymGawes van die Heilige GeesPerdBestuiwingMynbouLoodVlinderHoopPersOranjerivierProteaPoesAarverkalkingKrapTemperatuurAvbobHerpes simplexWêreldboekedagApokriewe boeke🡆 More