Olimpiese Winterspele 1972

Die Olimpiese Winterspele 1972 (Japannees: 第十一回オリンピック冬季競技大会, Dai Jūichi-kai Orinpikku Tōkikyōgi Taikai), amptelik bekend as die XIde Olimpiese Winterspele, is tussen 3 en 13 Februarie 1972 in Sapporo, Japan, aangebied.

XIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1972

Gehou in Sapporo, Japan
Deelnemende lande 35
Deelnemende atlete 1 006 (801 mans, 205 vroue)
Items 35 in 6 sporte
Openingseremonie 3 Februarie 1972
Sluitingseremonie 13 Februarie 1972
Amptelik geopen deur Keiser Hirohito
Atlete-eed Keiichi Suzuki (langbaanskaats)
Beampte-eed Fumio Asaki (skansspring)
Olimpiese vlam Hideki Takada
Vorige Spele 1968: Grenoble (Frankryk)
Volgende Spele 1976: Innsbruck (Oostenryk)

Die ander kandidaatstede was Banff (Kanada), Lahti (Finland) en Salt Lake City (Verenigde State). Dit is die eerste keer dat die Olimpiese Winterspele nie in Europa of die Verenigde State gehou is nie. Die Olimpiese Somerspele 1972 is in München, Wes-Duitsland, aangebied.

Toewysing

Olimpiese Winterspele 1972 
Die Makomanai Ysarena in Sapporo is vir die Olimpiese Winterspele 1972 opgerig

Sapporo is op 25 April 1966 in Rome deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1972. Ander kandidate was: Banff, Lahti en Salt Lake City.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1972
Stad Land Rondte 1
Sapporo Olimpiese Winterspele 1972  Japan 32
Banff Olimpiese Winterspele 1972  Kanada 16
Lahti Olimpiese Winterspele 1972  Finland 7
Salt Lake City Olimpiese Winterspele 1972  Verenigde State 7

Sporte

6 Olimpiese sporte in 10 dissiplines is tydens die Spele beoefen.

  • Olimpiese Winterspele 1972  Alpeski (6)
  • Olimpiese Winterspele 1972  Bobslee (2)
  • Olimpiese Winterspele 1972  Heg-en-steg-ski (7)
  • Olimpiese Winterspele 1972  Kunsskaats (3)
  • Olimpiese Winterspele 1972  Langbaanskaats (8)
  • Olimpiese Winterspele 1972  Noorse kombinasie (1)
  • Olimpiese Winterspele 1972  Rodel (3)
  • Olimpiese Winterspele 1972  Skansspring (2)
  • Olimpiese Winterspele 1972  Tweekamp (2)
  • Olimpiese Winterspele 1972  Yshokkie (1)

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Olimpiese Winterspele 1972 
Kaart van deelnemende nasies in 1972:

   1–9 atlete

   10–49 atlete

   50–99 atlete

   meer as 100 atlete

Olimpiese Winterspele 1972 
Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Groen vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1972 deelgeneem het nie.
'n geel kring vertoon die gasheerstad (Sapporo).
Rooi diamante vertoon lande, wat hul eerste medalje tydens die Winterspele gewen het.

Hier is die top 17 lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Winterspele 1972  Goud Olimpiese Winterspele 1972  Silwer Olimpiese Winterspele 1972  Brons Totaal
1 Olimpiese Winterspele 1972  Sowjetunie (URS) 78 8 5 3 16
2 Olimpiese Winterspele 1972  Oos-Duitsland (GDR) 42 4 3 7 14
3 Olimpiese Winterspele 1972  Switserland (SUI) 52 4 3 3 10
4 Olimpiese Winterspele 1972  Nederland (NED) 11 4 3 2 9
5 Olimpiese Winterspele 1972  Verenigde State (USA) 103 3 2 3 8
6 Olimpiese Winterspele 1972  Wes-Duitsland (FRG) 78 3 1 1 5
7 Olimpiese Winterspele 1972  Noorweë (NOR) 67 2 5 5 12
8 Olimpiese Winterspele 1972  Italië (ITA) 44 2 2 1 5
9 Olimpiese Winterspele 1972  Oostenryk (AUT) 40 1 2 2 5
10 Olimpiese Winterspele 1972  Swede (SWE) 58 1 1 2 4
11 Olimpiese Winterspele 1972  Japan (JPN) 85 1 1 1 3
12 Olimpiese Winterspele 1972  Tsjeggo-Slowakye (TCH) 41 1 0 2 3
13 Olimpiese Winterspele 1972  Pole (POL) 47 1 0 0 1
Olimpiese Winterspele 1972  Spanje (ESP) 3 1 0 0 1
15 Olimpiese Winterspele 1972  Finland (FIN) 2 0 4 1 5
16 Olimpiese Winterspele 1972  Frankryk (FRA) 40 0 1 2 3
17 Olimpiese Winterspele 1972  Kanada (CAN) 47 0 1 0 1
Totaal (17 NOKs) 838 36 34 35 105

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
  • (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition.

Eksterne skakels

Olimpiese Spele Olimpiese Winterspele 1972 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese Komitee – Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Winterspele 1972 ToewysingOlimpiese Winterspele 1972 SporteOlimpiese Winterspele 1972 Deelnemende nasiesOlimpiese Winterspele 1972 Getal medaljesOlimpiese Winterspele 1972 Sien ookOlimpiese Winterspele 1972 VerwysingsOlimpiese Winterspele 1972 Verdere leesstofOlimpiese Winterspele 1972 Eksterne skakelsOlimpiese Winterspele 1972EuropaFinlandJapanJapanneesKanadaLahtiMünchenOlimpiese Somerspele 1972Olimpiese WinterspeleSalt Lake CitySapporoVerenigde State van AmerikaWes-Duitsland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Menslike skeletMarie PentzSteenkoolEuropaPersentasieMenslike penisgrootteMasturbasieOssewaMondNederlandsWikiAgter Elke ManTongaanse nasionale rugbyspanAlvin BruindersDemi Lee MooreDuitse perdebyBrasiliëWashington, D.C.InfeksieWet op NaturellengrondOrale seksKoedoeBreinDanie du ToitFridtjof NansenSeksueel oordraagbare infeksieSuid-AfrikaLabia (geslagsdele)Bruin huisslangLiturgiese jaarVaginale kankerAalwynAfkappingstekenBloedsomloopstelselWikimaniaARenteSonsverduisteringPoleBybelvertalingProvinsies van Suid-AfrikaSkilpadLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike namePublieke domeinNazi-saluutMisdaadMeervoudPornografieGeorgiese nasionale rugbyspanJo BlackOrganometaalchemieGedigSkaakMenstruasieLys van Afrikaanse skrywersJan van RiebeeckHannes van WykLongCarike KeuzenkampAnale kankerSeksuele stimulasieBloutongsiekteAnrich HerbstFiksieRob HersovPaasfeesSuiwelprodukVuurAppel (sanger)Piet ByleveldKanadese nasionale krieketspan🡆 More