Olimpiese Winterspele 1968

Die Olimpiese Winterspele 1968 (Frans: Les Xes Jeux olympiques d'hiver), amptelik bekend as die Xde Olimpiese Winterspele, is tussen 6 en 18 Februarie 1968 in Grenoble, Frankryk, aangebied.

Xe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1968

Gehou in Grenoble, Frankryk
Deelnemende lande 37
Deelnemende atlete 1 158 (947 mans, 211 vroue)
Items 35 in 6 sporte
Openingseremonie 6 Februarie 1968
Sluitingseremonie 18 Februarie 1968
Amptelik geopen deur President Charles de Gaulle
Atlete-eed Leo Lacroix (alpeski)
Beampte-eed (sedert 1972)
Olimpiese vlam Alain Calmat (kunsskaats)
Vorige Spele 1964: Innsbruck (Oostenryk)
Volgende Spele 1972: Sapporo (Japan)

Die ander kandidaatstede was Calgary (Kanada), Lahti (Finland), Sapporo (Japan), Oslo (Noorweë) en Lake Placid (Verenigde State). Die Olimpiese Somerspele 1968 is in Meksikostad, Meksiko, aangebied.

Toewysing

Olimpiese Winterspele 1968 
Die Olimpiese Stadion van Grenoble tydens die Olimpiese Winterspele 1968

Grenoble is op 28 Januarie 1964 in Innsbruck deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Winterspele in 1968. Ander kandidate was: Calgary, Lahti, Sapporo, Oslo en Salt Lake City.

Die stemming het as volg verloop:

Stemming vir gasheer van die Olimpiese Winterspele 1968
Stad Land Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3
Grenoble Olimpiese Winterspele 1968  Frankryk 15 18 27
Calgary Olimpiese Winterspele 1968  Kanada 12 19 24
Lahti Olimpiese Winterspele 1968  Finland 11 14
Sapporo Olimpiese Winterspele 1968  Japan 6
Oslo Olimpiese Winterspele 1968  Noorweë 4
Lake Placid Olimpiese Winterspele 1968  Verenigde State 3

Sporte

6 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

  • Olimpiese Winterspele 1968  Bobslee (2)
  • Olimpiese Winterspele 1968  Nordiese ski
    • Olimpiese Winterspele 1968  Alpeski (6)
    • Olimpiese Winterspele 1968  Heg-en-steg-ski (7)
    • Olimpiese Winterspele 1968  Noorse kombinasie (1)
    • Olimpiese Winterspele 1968  Skansspring (2)
  • Olimpiese Winterspele 1968  Rodel (3)
  • Skaats
    • Olimpiese Winterspele 1968  Kunsskaats (3)
    • Olimpiese Winterspele 1968  Langbaanskaats (8)
  • Olimpiese Winterspele 1968  Tweekamp (2)
  • Olimpiese Winterspele 1968  Yshokkie (1)

Kalender

Tydrooster van die Olimpiese Winterspele 1968
Februarie  4  5  6  7  8  9  10  11  12  13  14  15  16  17  18
Openingseremonie
Olimpiese Winterspele 1968  Alpeski
Olimpiese Winterspele 1968  Bobslee
Olimpiese Winterspele 1968  Kunsskaats
Olimpiese Winterspele 1968  Langbaanskaats
Olimpiese Winterspele 1968  Noorse kombinasie
Olimpiese Winterspele 1968  Rodel ● ●
Olimpiese Winterspele 1968  Tweekamp
Olimpiese Winterspele 1968  Yshokkie
Sluitingseremonie
Februarie  4  5  6  7  8  9  10  11  12  13  14  15  16  17  18
● = Goue medaljes

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Aantal medaljes

Olimpiese Winterspele 1968 
Kaart van deelnemende nasies in 1968
Olimpiese Winterspele 1968 
Kaart van medaljes volgens lande:
Goud vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Groen vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Grys vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Winterspele 1968 deelgeneem het nie.
'n geel kring vertoon die gasheerstad (Grenoble).
Rooi diamante vertoon lande, wat hul eerste medalje tydens die Winterspele gewen het.

Hier is die top 15 lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Olimpiese Winterspele 1968  Goud Olimpiese Winterspele 1968  Silwer Olimpiese Winterspele 1968  Brons Totaal
1 Olimpiese Winterspele 1968  Noorweë (NOR) 65 6 6 2 14
2 Olimpiese Winterspele 1968  Sowjetunie (URS) 74 5 5 3 13
3 Olimpiese Winterspele 1968  Frankryk (FRA) 75 4 3 2 9
4 Olimpiese Winterspele 1968  Italië (ITA) 52 4 0 0 4
5 Olimpiese Winterspele 1968  Oostenryk (AUT) 76 3 4 4 11
6 Olimpiese Winterspele 1968  Nederland (NED) 9 3 3 3 9
7 Olimpiese Winterspele 1968  Swede (SWE) 68 3 2 3 8
8 Olimpiese Winterspele 1968  Wes-Duitsland (FRG) 87 2 2 3 7
9 Olimpiese Winterspele 1968  Verenigde State (USA) 95 1 5 1 7
10 Olimpiese Winterspele 1968  Oos-Duitsland (GDR) 57 1 2 2 5
Olimpiese Winterspele 1968  Finland (FIN) 52 1 2 2 5
12 Olimpiese Winterspele 1968  Tsjeggo-Slowakye (TCH) 48 1 2 1 4
13 Olimpiese Winterspele 1968  Kanada (CAN) 70 1 1 1 3
14 Olimpiese Winterspele 1968  Switserland (SUI) 34 0 2 4 6
15 Olimpiese Winterspele 1968  Roemenië (ROU) 30 0 0 1 1
Totaal (15 NOKs) 892 35 39 32 106

Sien ook

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
  • (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
  • (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition.

Eksterne skakels


Olimpiese Spele Olimpiese Winterspele 1968 

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028  • 2032

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026  • 2030
Internasionale Olimpiese Komitee – Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.

Tags:

Olimpiese Winterspele 1968 ToewysingOlimpiese Winterspele 1968 SporteOlimpiese Winterspele 1968 KalenderOlimpiese Winterspele 1968 Deelnemende nasiesOlimpiese Winterspele 1968 Aantal medaljesOlimpiese Winterspele 1968 Sien ookOlimpiese Winterspele 1968 VerwysingsOlimpiese Winterspele 1968 Verdere leesstofOlimpiese Winterspele 1968 Eksterne skakelsOlimpiese Winterspele 1968CalgaryFinlandFrankrykFransGrenobleJapanKanadaLahtiLake PlacidMeksikoMeksikostadNoorweëOlimpiese Somerspele 1968OsloSapporoVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrokodilWesterse filosofieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaHokkieCorioliskragLeierLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Lys van Afrikaanse skrywersNelson MandelaSuid-Afrika-WetTandbederfProstaatkankerGeldNeurenberg-verhoreIndustriële RevolusieAppel (sanger)Leonardo da VinciBiodiversiteitVersoeningsdagKaapse VlakteWitbloedselSkildklierNetbalAbstraksie (rekenaarwetenskap)NaaldekokerMorfologie (taalkunde)WoordLangste woordVulkaanBynierVerkleurmannetjieCalviniaHorlosieSmaakEk is 'n Afrikaan (toespraak)GemeenskapAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMarsSwartkwasmuishondAnilingusAardbewingNamakwalandNarsismeMeeuePaddaLenteUnited Democratic FrontWaterbesparing in Suid-AfrikaFinansiële staatHindoeïsmeSkoenlapperBipolêre gemoedsteuringWeer (meteorologie)WolkEngelandLoftus MaraisKoue OorlogLys van Afrikaanse televisiereekseDuitse maselsGreen PornoWikipediaTrekarbeidAfrikaanse WikipediaKarakteriseringMadison IvySpringbokInstagramTweede WêreldoorlogKaapstadse waterkrisis 2015-2018Driehoek🡆 More