Oligopolie

Die woord oligopolie kom van die Griekse woord oligoi, wat min beteken, en polein, wat verkoop beteken.

Onder oligopolie word die mark deur 'n paar groot firmas oorheers. Wanneer daar slegs twee firmas in die bedryf is, word dit 'n duopolie genoem. Die produk kan homogeen wees (bv. staal en sement), maar dit is gewoonlik heterogeen (bv. motorvoertuie, sigarette, huishoudelike toestelle, elektroniese toerustig en huishoudelike skoonmaakmiddels). Wanneer die produk homogeen is, word die mark as 'n suiwer oligopolie beskryf, en wanneer die produk heterogeen (of gedifferensieerd) is, word die mark 'n gedifferensieerde oligopolie genoem. Oligopolie is die algemeenste markstruktuur in moderne ekonomieë. Wanneer mense van groot besigheid en van markmag praat, verwys hulle gewoonlik na oligopolieë (eerder as na suiwer monopolieë).

Tags:

EkonomieGrieksMonopolie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MerinoJan Christian SmutsAfghanistanOnbemande vliegtuigBrugKlaviersonate No. 18 in G majeur, D 894 (Schubert)SonnestelselKaaps-Hollandse stylOm-te-infinitiefkonstruksieProteaKlimaatsverandering in AfrikaMorfeemNelson MandelaMona LisaDaggaJode in Suid-AfrikaFraktuurLys van Griekse mitologiese figureDurbanPersoonlikheidMonumentLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVars waterHemelvaartsdagJan-Willem BreureAfrikanerweerstandsbewegingFascismeGoudDierFilosofieErns GrundlingHeuningbyEnsiklopedieReënvalbepalingBaälMosesAardverwarmingNoord-KaapPaarl GimnasiumMusieksimboleVeeDemi Lee MooreWoestynOnomatopeeToestand van materieKoekie (rekenaarwetenskap)Nicole StraussStaalByNasionale PartyVergelykings (taalkunde)DramaNapoleon BonaparteLenteHaasBiodiversiteitAnneli van RooyenWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWetenskaplike klassifikasieVarkgriepHemelvaartLys van Suider-Afrikaanse soogdiereOostenrykVaste stofInfeksieTitaanBlourokkeAartappelHartseerSuurstof🡆 More