Natuurlike Getal

Natuurlike getalle is 'n versameling van getalle in wiskunde wat vir tel (daar is 3 mense in die motor) en rangskikking (die 3de stel hakies) gebruik word.

Sommige bronne definieer die natuurlike getalle as die versameling van nie-negatiewe heelgetalle 0, 1, 2, 3, …, terwyl ander bronne dit as die versameling van positiewe heelgetalle 1, 2, 3, … definieer. Selfs ander bronne verskaf beide definisies; onderskeid word dan tussen die twee definisies getref deur middel van notasie, byvoorbeeld ℕ0 vir die nie-negatiewe heelgetalle en ℕ+ vir die positiewe heelgetalle.

Natuurlike Getal
Die dubbelgestreepte hoofletter N-simbool, wat dikwels gebruik word om die versameling van alle natuurlike getalle aan te dui.

Eienskappe van natuurlike getalle verwant aan deelbaarheid, soos die ontbinding van getalle in priemfaktore, word deur getalteorie aangespreek.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1 (getal)GetalWiskunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koos BekkerHidroulikaMark (ekonomie)Napoleon BonaparteKindermishandelingSosiale mediaGrondAfrikaansDepressie (gemoedstoestand)VerantwoordelikheidGewone breukePrimêre sektor van die ekonomieWet op NaturellengrondAnrich HerbstWêreld- Ekonomiese ForumBorskankerWolfPolisieSportVersamelnaamHage GeingobBaardskeerder-spinnekopSkaakSkerpioenPlastiekAngolese BurgeroorlogChemiese elementHipoteseSewe doodsondesKoos KombuisSteenkoolLys van kinderspeletjiesMasjienSuikersiekteVlermuisBeesJak de PriesterOrale seksOrgasmeBorsteSatellietKlem-in-die-kaakBloeddrukLettergreepNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMiddeloorontstekingChirurgieMonopolieKoperCeresTropiese sikloonKriekMaselsCleopatra VIIOrthopteraIsraelKontinentSatellietfotoKeramiekPlantKompasKrokodilVarkPad na jou hartApostoliese GeloofsbelydenisAppel (sanger)BeurtkragEkologieLys van Afrikaanse televisiereekseMetaalKasteel die Goeie HoopRamsar-vleilande in Suid-AfrikaWinnie Madikizela-MandelaBoer Soek 'n VrouTydMikro-ekonomie🡆 More