Moord: Onwettige doodmaak van 'n mens

Moord is 'n misdryf waar 'n persoon se lewe met opset (doelbewuste rade) geneem word.

Die persoon wat die moord pleeg word die moordenaar genoem en die oorledene die vermoorde. As 'n persoon nie doelbewus doodgemaak word nie, staan dit eerder as manslag bekend.

Moord: Onwettige doodmaak van 'n mens
Lande volgens internasionale moordsyfer per 100 000 inwoners, 2011:

   0–1

   1–2

   2–5

   5–10

   10–20

   >20

Moord: Onwettige doodmaak van 'n mens
Beeld wat Kain se moord op sy broer Abel uitbeeld

Die straf vir 'n moordenaar is meestal lewenslange gevangenisstraf. In lande waar die doodstraf steeds gebruiklik is, kan die moordenaar tereggestel word.

Die eerste moord word in die Bybel in Genesis 4:8 beskryf waar Kain sy broer Abel doodslaan. In Eksodus 20:13 word die sesde gebod van die Tien Gebooie aangegee as: "Jy mag nie doodslaan nie."

Grade van moord

Verskeie jurisdiksies onderskei tussen verskillende grade van moord. Die onderskeid bestaan byvoorbeeld in Kanadese en Amerikaanse reg tussen moord in die eerste graad en moord in die tweede graad. Moord in die tweede graad is gewoonlik gemeneregmoord, terwyl moord in die eerste graad verswarende omstandighede behels. Die verswarende faktore van moord in die eerste graad hang van jurisdiksie af en kan bedoeling, voorbedagting of besinning insluit. In sommige jurisdiksies word moord deur middel van verwurging, vergiftiging, of afwagting as moord in die eerste graad behandel.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

ManslagMens

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GalblaasEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaVoedingDialoog in fiksieLiesbreukWet op Verbod van Gemengde HuwelikeAdolf HitlerCleopatra VIIEtniese groepGrondbewerkingCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaInternetMiddelmisbruikEmo AdamsSpinnekopOmtrek, oppervlakte en volumeTradisionele Afrika-medisyneSeksposisieSirkusHartversakingHemelvaartWet op Bantoe-onderwysToekoms van die AardeNatuurlike hulpbronLys van Kaapstad se voorstedeSpysverteringstelselEkonomiese sektorReënErns GrundlingAfrikaanse WikipediaGeelsugJode in Suid-AfrikaStadNelson MandelaDuitsStikstofJacques LootsKoorsWinterMadison IvyHemelvaartsdagVulvaThys die BosveldklongNasionalismeHorlosieBloukraanvoëlRassisme in AfrikaKlimaatveranderingSinkWikiEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaDeelteken en umlautNeonKommunikasieLidwoordNag van die lang messeOntdekking van goud in Suid-AfrikaMiteGeskiedenis van AfrikaansAkwariumJohannes MeintjesSkarlakenkoorsCarles PuigdemontMagneetOmgewingskwessies in Suider-AfrikaKompasKlimaatDaggaLys van Suid-Afrikaanse skrywersSebraMateriaalHaasKondensasieKoperVlag van Suid-Afrika🡆 More