Monopolie

'n Monopolie (vanaf Grieks: monos / μονος (alleen, enkel) + polein / πωλειν (verkope)) is 'n situasie waar 'n produk of diens slegs seur 'n enkele party aangebied word.

Die prys daarvan word dan deur die aanbieder vasgestel, en nie deur markkragte bepaal nie. Dit skep 'n ongesonde situasie waar die aanbieder beduidende winste kan verklaar en die verbruikers sodoende ingeloop word.

Verskeie lande, insluitende die Verenigde State van Amerika, het wetgewing wat maatskappye verhoed om monopolieë te vorm.Suid-Afrika het ook 'n beleid teenoor Monopolie in die mark

In 'n suiwer monopolie is daar geen alternatiewe nie. As daar 'n beperkte aantal verskaffers is, word daar na 'n oligopolie verwys.

Monopolieë in Suid-Afrika

Voorbeelde van Monopolieë in Suid-Afrika:

En andere.

Eksterne skakels

Tags:

DiensGrieks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NasiebouUitwerking van klimaatsveranderingAfrikanerweerstandsbewegingSeekoeiApokriewe boekeAfrikaanse taalleerKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVerdampingJeuksiekteHomoseksualiteitMenslike seksuele gedragTierVlinderVioolNederlandsGeskiedenis van die AardeTienerVitamienKasterolieWoestynVerstedelikingMerinoKoolstofdioksiedKompasJaco JacobsBosluisbytkoorsDeon MeyerLuiperdAgtervoegselFamilie (verwantskap)Intensiewe vormCristiano RonaldoBybelSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureAanhalingstekensSirkelSokkerAfleiding (taalkunde)HeelgetalStadLodewyk XVI van FrankrykWikimedia-stigtingGreen PornoAardeKatReënspinnekopBloemfonteinHemelvaartsdagHormoonsiekteLys van medisinale kruieSpringbokkeSwart mensePornografiese akteurSilwerDiarreeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaGoogle MapsVaginale kankerHeupvervangingTransatlantiese slawehandelGriepBraaiOrthopteraHartseerRekenaarFrederik Willem de KlerkXenofobieLys van Suid-Afrikaanse opposisieleiersNagapieLys van bekende Suid-AfrikanersLys van hoofstedeByJan Christian SmutsKuns🡆 More