Misdadiger

'n Misdadiger is 'n persoon wat veroordeel is vir 'n misdaad deur 'n beampte van die regbank, soos byvoorbeeld 'n regter.

Misdadiger
Misdadiger
beroep, sosiale klas
Subklas vanpersoon verband aan die wet, oortrederWysig
Veld van hierdie beroepMisdaadWysig
OorsaakdelikWysig
Manifestasie vanAanstootWysig

Dit moet egter nie verwar word met 'n veroordeling vir 'n strafbare feit nie. Daar word in die verband meestal onderskeid gemaak tussen groot- en klein oortredings. Onder klein oortredings val byvoorbeeld oortredings soos spoedoortredings op openbare paaie, alkoholverbruik in die openbaar, en openbare urinering. Oortredings soos diefstal, moord, verkragting, die onwettige gebruik van dwelms, en die bestuur van 'n motorvoertuig terwyl jy onder die invloed van alkohol verkeer, val onder die kategorie 'misdaad'.

Sien ook

  • Misdaad
  • Diefstal
  • Kriminaliteit
  • Inbreker

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nelson MandelaYouTubeRoossenekalGordelroosDierAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAborsie in Suid-AfrikaToestand van materieDoopVolstruisFluoorNarsismeKoolstofBoelieryMichael JacksonSuid-Afrikaanse randWindkragSekondêre sektor van die ekonomieLianie MayOrgasmeJazzFilosofieHemelBesemRegardt van den BerghIsraelBeesvleisSeksueel oordraagbare infeksieJansenvilleHomofoonFranse RewolusiePampoentjiesMuskeljaatkatNeurenberg-verhoreKweekhuiseffekAkroniemBloedvergiftigingJoseph LynchDesmond TutuWilna SnymanNaaldekokerVulvaAfrikaanse WikipediaMadison IvyRieldansWaterkringloopEjakulasieHeelgetalRookgewoonteBevolkingGeskiedenis van Suid-AfrikaMierleeuLys van oseane, seë en mereArmoedeDulcie van den BerghVermontSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024GlasBalletLeah van NiekerkSokkerApostelRivierCutt GlasSinoniemErfenisdag (Suid-Afrika)DiarreeProteïenAlice MunroGeskiedenis van die BoererepubliekeMusiekteaterSonnestelselKlimaatsverandering in AfrikaOrthoptera🡆 More