Middeloorontsteking: Otitis wat ontsteking van die middeloor behels

Middeloorontsteking (in leketaal gewoonlik net oorontsteking genoem) of otitis media is 'n ontsteking van die middeloor.

Dit is 'n algemene verskynsel wat veral by kinders gevind word. Afhangend van die tipe, kan middeloorontsteking verskillende simptome hê, soos oorpyn of vloeistof wat uit die oor loop (minder gereeld), maar dit kan ook sonder simptome wees.

Middeloorontsteking
Klassifikasie en eksterne bronne
ICD-10 H65-H67
ICD-9 017.40, 055.2, 381.0, 381.1, 381.2, 381.3, 381.4, 382
DiseasesDB 29620 sereus,
9406 lokale teerheid
MedlinePlus   000638 akuut, 007010 met effusie, 000619 kronies
eMedicine emerg/351
ent/426 komplikasies, ent/209 met effusie, ent/212 Mediese behandeling, ent/211 Chirurgiese behandeling ped/1689
MeSH D010033
Middeloorontsteking: Otitis wat ontsteking van die middeloor behels Mediese waarskuwing

Die helfte van al die gevalle van oorpyn verdwyn sonder behandeling na drie dae en 90% verdwyn binne sewe tot agt dae. Daarom is die hoofbehandeling vir oorontsteking pynstillers en anti-inflammatoriese middels. Antibiotika soos penisillien VK help net in sommige gevalle en kan ernstige newe-effekte hê.

Verwysings

Tags:

InflammasieKind

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IsraelProteaKorrupsieOlimpiese SomerspelePesachOseaanDawidHaasSelfstandige naamwoordPornografieWetenskaplike klassifikasieAluminiumEnkelvoudige sinSoweto-opstandKangaroeMusiekWillie JoubertNelson MandelaHadedaKunsmatige intelligensieCleopatra VIIRenteCradock-4HoofkarakterMaselsTekstielLien se lankstaanskoeneSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieAartappelVryheidsmanifesGrondsoorteAfrikaansLatynJode in Suid-AfrikaMeningsverskil oor aardverwarmingLys van Afrikaanse skrywersRenaissanceUitwerking van klimaatsveranderingMensStudievaardighedeBrongitisMartin Luther King jr.NamakwalandTsongaDierFinansiële staatOnderhandelinge om apartheid te beëindigWes-KaapLieweheersbesieHartseerLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBeeldspraakXenofobie in Suid-AfrikaNatriumsulfietBysteekAnrich HerbstVerkoue22 NovemberSwart menseInligtingAkroniemErektiele disfunksieVenda (taal)C. Louis LeipoldtLys van Afrika-landeSlag van Cuito CuanavaleDuitsKindermishandelingCorioliskragMateriaalGewone breukeTennisReg tot ‘n gesonde omgewingErica BoyerHomoniem🡆 More