Microsoft Office

Microsoft Office is Microsoft se kantoorpakket wat uit Microsoft Word vir die MS-DOS-bedryfstelsel ontstaan het.

Die eerste weergawe van Microsoft Office is in 1989 vir die Apple Macintosh vrygestel. Tans word slegs die Windows- en Mac OS-bedryfstelsels ondersteun.

Microsoft Office
Kort opsomming van die logo.
Ontwikkelaar Microsoft
Bedryfstelsel Microsoft Windows, Mac OS X
Kategorie Kantoorpakket
Lisensie Kommersieel
Webblad office.microsoft.com

Komponente

Microsoft Office bestaan uit onder meer die volgende komponente:

  • Microsoft Word, 'n teksverwerkingsprogram
  • Microsoft Excel, 'n sigblad
  • Microsoft Powerpoint, 'n voorleggingsprogram
  • Microsoft Outlook, 'n e-poskliënt en kalenderprogram
  • Microsoft Access, 'n grafiese databasisbestuurstelsel gebaseer op die Microsoft Jet Database Engine

Weergawegeskiedenis

Vir Windows

Weergawe Opmerking Datum
Office 3.0 Word 2.0c, Excel 4.0a, PowerPoint 3.0, Mail 1992
Office 4.0 Word 6.0, Excel 4.0, PowerPoint 3.0 1994
Office vir NT 4.2 1994
Office 4.3 - 1994
Office 7.0/95 Word 95, ens. 1995
Office 8.0/97 Word 97, ens. 1996
Office 9.0/2000 Word 2000, ens., die laaste weergawe wat onder Windows 95 werk 1999
Office 10.0/2002/XP Word 2002, ens., die laaste weergawe wat onder Windows 98 SE, ME werk 2001
Office 11.0/2003 Word 2003, laaste weergawe vir Windows 2000 2003
Office 12.0/2007 Word 2007, ens 2007

Vir Macintosh

Weergawe Opmerking Datum
Office 1 Word 3, ens. 1990
Office 2 Word 4, ens. 1992
Office 3 Word 5, Excel 4, PowerPoint 3, ens. 1993
Office 4.2 - 1994
Office 4.2.1 - 1994
Office 98 - 1998
Office 2001 Word 2001, ens. 2000
Office v. X Word X ens. 2001
Office 2004 Word 2004, ens. 2004
Office 2008 Word 2008, ens. 2008

Sien ook

Tags:

Microsoft Office KomponenteMicrosoft Office WeergawegeskiedenisMicrosoft Office Sien ookMicrosoft OfficeApple Inc.Bedryfstelsel (inligtingstegnologie)KantoorpakketMS-DOSMicrosoftMicrosoft WindowsMicrosoft Word

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Elon MuskCheslin KolbeAntisemitismeAnette EngelbrechtBrongitisSiya KolisiMonument16 AprilKaapstadse waterkrisis 2015-2018Klaviersonate No. 18 in G majeur, D 894 (Schubert)VolhoubaarheidLys van Griekse mitologiese figureJohannesburgWoordsoortNiersteenSwart menseVerantwoordelikheidDistrik SesDrakensbergeSeevlakLys van argaïsmesKolitisLieweheersbesieAkuutKappie (skryfteken)AustraliëGestremdheidSout (chemiese stof)Aborsie in Suid-AfrikaAnneli van RooyenBosluisSkaakKatoenBestuiwingGetalTermietVulvaSneeuBloedsomloopstelselFranse RewolusieBoereMona LisaPriemgetalSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Galileo GalileiTelevisieTrekarbeidPakistanSosiale mediaNeerslagPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaRonelda KamferDomkragDriedimensioneelDirekte en Indirekte redeBayer 04 LeverkusenChristendomFinale OplossingMisdaadSimfonie-orkesAluminiumLSkarlakenkoorsLys van landeIndo-Europese taleEugenetikaEkonomieMenstruasieEienaamWater (molekuul)ParysEkonomiese sektorLimfvatstelselWaterstofBiologieSteve Biko🡆 More