Meter Per Sekonde

Meter per sekonde is 'n SI afgeleide eenheid van spoed (skalaar) en snelheid (vektor), wat gedefinieer word deur die afstand in meter gedeel deur die tyd in sekonde.

Die simbool word algemeen as m/s en soms as m·s-1 geskryf.

Omrekenings

1 meter per sekonde is gelyk aan:

  • 3,2808 voet per sekonde (afgerond)
  • 2,2369 myl per uur (afgerond)
  • 3,6 km/h (presies)
  • 1 voet per sekonde = 0,3048 meter per sekonde (presies)
  • 1 myl per uur = 0,4471 meter per sekonde (afgerond)
  • 1 km/h = 0,2778 meter per sekonde (afgerond)
Omrekenings van verskillende spoedeenhede
m/s km/h mph knoop vt./s
1 m/s = 1 3,6 2,236936 1,943844 3,280840
1 km/h = 0,277778 1 0,621371 0,539957 0,911344
1 mph = 0,44704 1,609344 1 0,868976 1,466667
1 knoop = 0,514444 1,852 1,150779 1 1,687810
1 vt./s = 0,3048 1,09728 0,681818 0,592484 1

(Die waardes in vet druk is presies.)

Sien ook

Tags:

AfstandMeterSISekondeSkalaarSnelheidSpoedTydVektor

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfrikanersRutenium(III)chloriedVerenigde State van AmerikaSonja HerholdtCutt GlasKernkragKlimaatsverandering in Suid-AfrikaAnneli van RooyenTegnologieWerkwoordTydKoorsKindermishandelingRugbyAlice MunroProvinsies van Suid-AfrikaOrthopteraBloedvergiftigingHernubare energieBynierAssonansieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaNederlandsLionel PetersonNelson MandelaAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidStresSosiale mediaGeskiedenis van Suid-AfrikaDoelwitErfenisdag (Suid-Afrika)OntkiemingSwitserlandGooglePersWaterstofRepubliek van Zoid AfrikaGeskiedenis van AfrikaansTsoenamiAmandelSoweto-opstandIntensiewe vormGNU-lisensie vir vrye dokumentasieTranspirasieAt BothaKonjunktivitisSlag van Cuito CuanavaleKarlien van JaarsveldWieg van die MensdomDeon MeyerTrevor NasserLeon KrugerNeurenberg-verhoreMusiekTradisionele literatuurSonnestelsel7de LaanOranjerivierWetenskaplike klassifikasieKatRonelda KamferWolkLys van landeMaatskaplike verantwoordelikheidMeervoudTekstielLika BerningMiskruierRenosterSpinnekopOnderwysBlaaskankerVeeartsSwem🡆 More