Metafoor

'n Metafoor (meervoud: metafore) is 'n soort beeldspraak wat gebruik word om iets te noem deur as iets anders daarna te verwys asof dit soortgelyke eienskappe het.

Dit word dus gebruik om 'n beeld in die plek van die eintlike voorstelling te plaas om die ooreenkoms tussen twee voorwerpe te suggereer.

Voorbeelde:

  • "Hart van klip."
  • "Die oseaan van die lewe."
  • "'n wil van staal."
  • "Die skip van die woestyn (Kameel)."
  • "Vlagskip" – grootste, beste, duurste of vinnigste produk in 'n reeks verbruikersgoed.

Verwysings

Tags:

Beeldspraak

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HandbalKimberleyLys van nedersettings in Suid-AfrikaTsoenamiTatoeëermerkKarakteriseringVaste stofHannes van WykVulkaanAfkappingstekenBesoedelingKommunismeSeksuele penetrasieTandbederfWayde van NiekerkBevolkingBeroerteVleilandFaf de KlerkBrongitisBreinWeer (meteorologie)UniegebouMynbouGoogleLidwoordBoor (element)KangaroeTekstielJazzLenteAardedagHorlosieDoelwitEkonomieStaalPornhubWaterkringloopClanwilliam-sandvisBlack SashMaroela MediaLiewe HeksieDikdermReënDuitslandPlastiekPaasfeesLys van Suider-Afrikaanse soogdiereTelevisieDuitse maselsAnrich HerbstLuiperdPapierWeeluisDiatomiese molekuulVolhoubaarheidAustraliëWeskusVraag en aanbodOmtrek, oppervlakte en volumeOlimpiese SpelePoesArthur GrumiauxRussiese inval in Oekraïne sedert 2022OraniaNG gemeente JansenvillePlantKolonoskopieCalviniaAnale kankerWerkersdagKoue OorlogAvbobLys van Griekse mitologiese figureAngina pectorisGoogle MapsGeslagsgelykheidSamespanning🡆 More