Meervoud: Vorm van 'n selfstandige naamwoord wat dui op meer as een entiteit

'n Meervoud is die vorm van 'n selfstandige naamwoord wat dui op meer as een entiteit.

In Afrikaans word dit meestal gevorm deur 'n agtervoegsel of 'n verbuiging van die enkelvoudvorm van die selfstandige naamwoord.

In Afrikaans is die lidwoord wat meervoude voorafgaan die. Die lidwoord 'n word nooit voor meervoude gebruik nie. In vele ander tale beïnvloed meervoudigheid ander woorde in die sin, maar in Afrikaans bly die meeste ander woorde onveranderd met die gebruik van enkelvoud teenoor meervoud.

Voorbeelde in Afrikaans

Meervoud: Voorbeelde in Afrikaans, Kyk ook, Verwysings 
In aanpassing by "oplaag" ontstaan woorde soos "bylaag" en "toelaag", wat groot verwarring omtrent die korrekte meervoudsvorm meebring.

Hier volg enkele voorbeelde van meervoude in Afrikaans:

  • hoofweg, hoofweë
  • vlag, vlae
  • hemp, hemde
  • voog, voogde
  • slagding, slaggoed
  • sakeman, sakemanne

Uitgang op -f

Wanneer 'n woord op 'n -f eindig, val die -f soms weg, dan sit ons 'n -we in plek van die -f, byvoorbeeld:

  • geloof, gelowe
  • stof, stowwe
  • hof, howe

Afkappingsteken

Sekere woorde kry 'n afkappingsteken (of apostroof) ( ' ) voor die s (gewoonlik wanneer die enkelvoud geëindig het op 'n e, i, o, u of beklemtoonde a).

  • karba's (klem is op die "a")
  • oumas, paddas, malvas (klem is nie op die "a" nie)
  • relê's
  • sari's (Indiese uitrusting)
  • foto's; disko's (eintlik "diskoteke")
  • risiko's
  • balju's
  • senu's
  • leeus (Leeus eindig nie met 'n "u" nie, maar 'n "eeu")

Geen enkelvoud

Daar is sekere woorde wat net in die meervoud gebruik word, byvoorbeeld:

Geen meervoud

Meervoud: Voorbeelde in Afrikaans, Kyk ook, Verwysings 
Water het geen meervoudsvorm nie.
Meervoud: Voorbeelde in Afrikaans, Kyk ook, Verwysings 
Goud het geen meervoudsvorm nie.

Sekere enkelvoude het geen ooreenstemmende meervoudsvorm nie. In sulke gevalle kan die lidwoord 'n ook nie gebruik word nie, byvoorbeeld:

Kyk ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Meervoud Voorbeelde in AfrikaansMeervoud Kyk ookMeervoud VerwysingsMeervoud Eksterne skakelsMeervoudAfrikaansEnkelvoudSelfstandige naamwoord

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SuikersiekteEngelsAsemhalingEnkelvoudige sinMantisSendelingposisieNelson MandelaWapen van Suid-AfrikaEuropaOos-KaapDokterMenseregteChristendomOlifantAssonansiePrivaat maatskappyMenslike skeletSpringbokSportLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Afrikaanse woordelys en spelreëlsVoortrekkermonumentVersamelnaamVraag en aanbodSydneySpoorvervoer in Suid-AfrikaVoëlNoag se arkSatellietfotoOligopolieVeelvoudige sinBek-en-klouseerHefboomRymSonpaneelMangelVloeistofNederlandSpysverteringstelselSeevlakstygingCarles PuigdemontOrtopedieTuisbladSeekoeiBateSuiwelprodukTydsoneLongMaroela MediaLionel PetersonOranjerivierNoord-KaapLugbesoedelingAustraliëWoordeskatSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994PizzaBaälLys van nedersettings in Suid-AfrikaGordelroosMangelontstekingHeupBestuiwingSebraSkaapGroot GatVergelykings (taalkunde)NarsismeRefentse MorakeKimberleyHoofstadHartseerSoogdierJuraVerenigde KoninkrykWet op Bevolkingsregistrasie🡆 More