Mediawiki

MediaWiki is 'n sagtewareprogram waarmee 'n wiki-tipe webwerf mee opgestel kan word.

Wikipedia (die webwerf) en sy Wiki susterprojek loop ook op die vrye sagteware.

MediaWiki
Kort opsomming van die logo.
Ontwikkelaar Magnus Manske, Brion Vibber, Lee Daniel Crocker, Tim Starling, Erik Möller, Gabriel Wicke, Ævar Arnfjörð Bjarmason, Niklas Laxström, Domas Mituzas, Rob Church en andere.
Nuutste weergawe 1.41.1 Edit this on Wikidata/ 28 Maart 2024
Bedryfstelsel Windows, macOS, Linux, FreeBSD, OpenBSD, Solaris
Lisensie GPL
Webblad mediawiki.org Edit this at Wikidata

Magnus Manske was die oorspronklike outeur van die sagteware. Dit is geskryf in die PHP programmeertaal en gebruik onderliggend 'n MySQL of PostgreSQL relasionele databasis. Die sagteware is vrygestel onder die GPL-lisensie.

Verskeie andere projekte gebruik ook die sagteware:

  • Uncyclopedia
  • Consumerium
  • Recyclopedia
  • SourceWatch
  • Wikitravel
  • Wikia

Sien ook

  • IpbWiki - Integrasie tussen die Invision Power Board en MediaWiki sagteware pakette.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

SagtewareVrye sagtewareWikiWiki Commons

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RoofvoëlMIVMaagsweerDemokratiese Republiek die KongoLys van Afrikaanse televisiereekseLemoenRonelda KamferUnited Democratic FrontSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaNag van die lang messeMynbedryf van Suid-AfrikaKBloemfonteinMisdaadNierResensieLys van Joodse feeste en herdenkingsMeettegniekKompasPseudowetenskapVlag van Suid-AfrikaKlem-in-die-kaakHaelTandbederfKweekhuiseffekVerkleurmannetjieSuid-AfrikaLandbou in Suid-AfrikaAardedagSinkIdioomEmo AdamsNatuurlike hulpbronBrittany Ashton HolmesHulpwerkwoordPeter SnydersOnderhoudAarde se atmosfeerNeonPornografieByvoeglike naamwoordSuid-EuropaSkarlakenkoorsVarkgriepSoutsuurNetbalVlinderSekondêre sektor van die ekonomieSowjetunieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaVennootskapKostuumsTatoeëermerkLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSebraDistillasieJazzDroogteNasiebouMaroela MediaAsiëKunsmisPornhubKlein vyf diereHemelvaartsdagAfrikaanse taalleerJo BlackNoordwesRussiese inval in Oekraïne sedert 2022VryheidsdagAkademiaNasionale VrouedagWeskusInfeksieJuan Antonio VillacañasFinale Oplossing🡆 More