Lys Van Islamitiese Feeste En Herdenkings: Vakansies in Islam

Hierdie is 'n lys van Islamitiese feeste en herdenkings volgens die Islamitiese kalender.

Hulle is gerangskik volgens die feeste en herdenkings in die jaarkring en herdenk hoofsaaklik die lewe van die Islamitiese profeet Mohammed en die Koran. Eid-oel-Adha (Offerfees) en Eid-oel-Fiter (Suikerfees) is die twee heiligste feeste in Islam. Die tradisies van die feeste en herdenkings verskil effens, afhangend van die kultuur van die lande waar Moslems bly. 'n Ander verskil in feesviering bestaan tussen die Islamitiese rigtings Soenni, Sjia en Soefisme. Daarbenewens vier Soenniete en Sjiiete feeste en herdenkings nie op dieselfde dag nie, omdat die Islamitiese kalender tussen dié twee geloofsoortuigings effens verskil.

Feeste en herdenkings in die jaarkring

Naam Arabies Vertaling Datum
Nuwejaar رأس السنة الهجرية Nuwejaar 1 Muharram
Asjoera ‏عاشوراء Tiende 10 Muharram
Arba'een الأربعين Veertigste 20 Safar
Eid-e-Sjoeja (Eid-e-Zahra) فرحة الزهراء Vreugde van Zahra 9 Rabi'-oel-Awwal
Mawlid an-Nabi مَولِد النَّبِي Geboortedag van die profeet 12 (Soenniete) of 17 (Sjiiete) Rabi'-oel-Awwal
Geboortedag van Ali مَولِد النَّبِي Geboortedag van die profeet 13 Rajab
Lailat al-'Mi'raj الإسراء والمعراج Nagreis van Isra en Mi'raj 27 Rajab
Lailat al-'Bara'at ليلة البراءة Nag van onskuld 15 Sja‘bān
Geboortedag van Mohammed al-Mahdi مُـحَـمَّـد ابْـن ٱلْـحَـسَـن ٱلْـمَـهْـدِي Geboortedag van Mohammed al-Mahdi 15 Sja‘bān
Ramadan رمضان Die warm maand Die hele maand Ramadan
Lailat al-'Kadr لیلة القدر Nag van die lot of nag van krag 21 (Soenniete) of 27 (Sjiiete) Ramadan
Chaand Raat جاند رات Nag van die maan 29 of 30 Ramadan
Eid-oel-Fiter عيد الفطر Suikerfees 1 Sjawwal
Hadj الحجّ Pelgrimstog 8–13 Dhu'l Hidjdja
Arafa يوم عرفة‎ Dag van Arafa 9 Dhu'l Hidjdja
Eid-oel-Adha عيد الأضحى Offerfees 10 Dhu'l Hidjdja
Eid-oel-Ghadeer عید الغدیر‎ Inhuldigingsfees 18 Dhu'l Hidjdja
Eid-oel-Mubahalah عيد المباهلة Gelukkige fees 24 Dhu'l Hidjdja

Kulturele feesdag

Die Nuwejaar is in Islam 'n kulturele herdenking, waarop Moslems die eerste dag van die maand Muharram vier.

Ander feesdae

  • Vrydaggebed (صلاة الجمعة, Gebed op die dag van byeenkoms)

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Duitse Wiki vertaal.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Lys Van Islamitiese Feeste En Herdenkings Feeste en herdenkings in die jaarkringLys Van Islamitiese Feeste En Herdenkings Kulturele feesdagLys Van Islamitiese Feeste En Herdenkings Ander feesdaeLys Van Islamitiese Feeste En Herdenkings Eksterne skakelsLys Van Islamitiese Feeste En HerdenkingsEid-oel-AdhaEid-oel-FiterIslamIslamitiese kalenderKoranMohammedMoslemSjiaSoefismeSoenni

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wet op Bantoe-onderwysDesimale breukeSeptimius AwardsUnited Democratic FrontSonkragOutismeAbstraksie (rekenaarwetenskap)VarkLodewyk XVI van FrankrykSteenkoolLabia (geslagsdele)JodeStikstofKlem-in-die-kaakSwaelHector PietersonKindersiektesHipoteseVerkleinwoordInternetPornografieTropiese sikloonHindoeïsmeLeierWiskundige terminologieIngrid JonkerWêreld- Ekonomiese ForumSkilpadSkuinsstreepLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSwangerskapBateToerismeGautengWaterSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeSwaweldioksiedKlankverskynselsOrtopedieArmoedeverligting1913Morfologie (taalkunde)VlagterminologieKoolstofdioksiedWeervoorspellingKrygkorTerracottaleërSlag van BloedrivierKlimaatveranderingEkonomie van Suid-AfrikaWieg van die MensdomGeestesteuringEnkelvoudige sinRekenaarAfrikanerweerstandsbewegingHeupvervangingSydneyAnglisismeKaapse VlakteDiskriminasieArabies-Israeliese konflikKlavierDriehoekFabelJaarHondNierAfrikaVoëlHorlosieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLeah van NiekerkMiddeloorontstekingCarike Keuzenkamp🡆 More