Len Muller

Len Muller is 'n Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer.

Hy het al saamgewerk met Stef Bos, Joshua na die Reën, Retief Burger, Bouwer Bosch en Faraway George en deel gereeld verhoë reg oor die land saam met onder andere Joshua na die Reën, Kaleidoskoop, Leon Gropp, Lizandra Winter, Liani Reynolds, Francois van Coke, Straatligkinders, Jan Blohm, Bok van Blerk, Chris Chameleon, Jak de Priester, en Andriëtte Norman.

Len Muller
OorsprongRichardsbaai, Oos-Kaap, Suid-Afrika
GenresKontemporêr, alternatief
Beroep(e)Sanger, liedjieskrywer, akteur
EtiketteKanada Records
Webwerflenmuller.co.za

Doodgewone avontuur (2015)

Muller se debuutalbum Doodgewone avontuur word in 2015 vrygestel en word vir Ghoema- en Tempo-toekennings vir Manlike Kunstenaar van die Jaar en Nuweling van die Jaar benoem. "Sarie Marais", 'n samewerking met Stef Bos, bereik nommer-1 op die trefferlyste van Groot FM en Maroela Media. Die eerste snit op die album, "Smag na jou", word op die klankbaan van die romantiese komedie Strikdas gebruik. "Vir die een wat geval het" is Len Muller se grootste treffer tot op datum geskryf saam met Jattie de Beer en opgeneem saam met Joshua na die Reën.

Oog van die storm (2017)

Oog van die storm is Muller se tweede vollengte-ateljeealbum. Die eerste snit op die album, "Ek glo", was in 2017 vir drie weke in die eerste posisie op Maroela Media se Top-20. Die derde snit, "Sing vir sente", is in samewerking met Faraway George geskryf.Die lied 'Vrede' geskryf in samewerking met Roan van As op die album is ook gebruik vir die bekende kykNET sepie 'MENSE MENSE' met bekende akteurs soos Bobby van Jaarsveld, Sandra Prinsloo, Reynard Slabbert, Lea Vivier, Crystal-Donna Roberts en Solomon Cupido in die hoof rolle.

'Akoesties' EP (2019)

Muller se tweede kortspeelateljeealbum (EP) is in 2019 by Bellville Studios met vervaardiger Theo Crous en saam Gideon Botes in Little Big Studios opgeneem. "Oorgenoeg", die eerste enkelsnit vanaf hierdie album tref Suid-Afrikaanse radiostasies op 24 Mei 2019.

Diskografie

Vollengte ateljeealbums

  • 2015: Doodgewone avontuur
  • 2017: Oog van die storm

Kortspeelateljeealbums (EP's)

  • 2012: Len Muller EP
  • 2019: Akoesties EP

Filmografie

Televisiereekse

  • 2016: Hotel

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Len Muller Doodgewone avontuur (2015)Len Muller Oog van die storm (2017)Len Muller Akoesties EP (2019)Len Muller DiskografieLen Muller FilmografieLen Muller VerwysingsLen Muller BronneLen Muller Eksterne skakelsLen MullerAndriëtte NormanBok van BlerkBouwer BoschChris ChameleonFaraway GeorgeFrancois van CokeJak de PriesterJan BlohmJoshua na die ReënLizandra WinterRetief BurgerStef BosStraatligkindersSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfmoordWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLys van Nederlandse skildersNedersettingApostoliese GeloofsbelydenisBelastingLys van Suider-Afrikaanse soogdiereBesoedelingRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Staal7de LaanLyfstraf in skoleKinderregteSoutsuurFrederik Willem de KlerkFanie ViljoenMadison IvyLionel MessiSatellietNiemetaalVratKindermishandelingFacebookDesmond TutuWaterbesparing in Suid-AfrikaDarwinismeSiya KolisiGrondbesoedelingMIVGloeilampLemoenWebjoernaalOranje-VrystaatDiskriminasieVerantwoordelikheidLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Geskiedenis van erotiese afbeeldingsBosluisbytkoorsSomerKasterolieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMiskruierYsterVulvaWeer (meteorologie)Kaapstadse waterkrisis 2015-2018Bruin menseDemografie van Suid-AfrikaKnopiespinnekopAandagstreepInentingReënToutrekGeskiedenis van AfrikaansKappie (skryfteken)DuitslandKonflik (proses)PolisieAkroniemAfvalbestuurAfrikaansRoofvoëlGregoriaanse kalenderAardeDoelwitAarde se atmosfeerPerdSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994HoofkarakterSeksuele penetrasieKolonisasieVerenigde KoninkrykNetbalGeldUnited Democratic FrontKoorsblaarHartaanvalStedelike hitte-eilandKunselemente🡆 More