Joseph Conrad

Joseph Conrad (1857–1924), was 'n Engelse roman- en prosaskrywer wat in Pole gebore is.

Hy word as een van die belangrikste Engelse skrywers van die vroeë 20ste eeu beskou. Sy romans handel dikwels oor die see en kolonialisme, asook die morele probleme wat daarmee gepaardgaan. Sy bekendste romans is Heart of Darkness, Lord Jim, Nostromo en The Secret Agent.

Joseph Conrad
Joseph Conrad
Joseph Conrad in 1904
Gebore
Józef Teodor Konrad Korzeniowski

3 Desember 1857
Terekhowe naby Berdychif, Kiëf-goewernoraat, Russiese Ryk
Sterf3 Augustus 1924 (op 66)
Bishopsbourne, Engeland
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
BeroepRomanskrywer, kortverhaalskrywer
Bekend virThe Lagoon (1896)
The Nigger of the 'Narcissus (1897)
Heart of Darkness (1899)
Lord Jim (1900)
Amy Foster (1901)
Typhoon (1902)
The End of the Tether (1902)
Nostromo (1904)
The Secret Agent (1907)
The Duel (1908)
The Secret Sharer (1909)
Under Western Eyes (1911)
EggenootJessie George
KindersBorys, John
Handtekening
Joseph Conrad

Lewensloop

Józef Teodor Konrad Korzeniowski is op 3 Desember 1857 in Berdychif, Rusland (tans Oekraïne) gebore. Hy is op 11 wees gelaat en sy oom het hom verder grootgemaak. Op 16 trek hy na Marseille waar hy 'n seeman word. Hy het eers in sy 20's geleer om Engels goed te praat, en het dus altyd 'n Poolse aksent gehad.

Hy word 'n Britse burger in 1886 en vestig hom in 1895 (op 37) in Londen. In 1896 trou Conrad met die Engelse Jessie George. Die egpaar het twee seuns gehad, John en Borys. Hy het ook 'n geruime tyd in Bretagne op die eiland Enez-Veur gewerk. Op die eiland is 'n straat, Rue Joseph Conrad, na hom vernoem.

Hy is op 3 Augustus 1924 (op 66) in Bishopsbourne, Engeland oorlede.

Romans en novelle

  • Almayer's Folly (1895)
  • An Outcast of the Islands (1896)
  • The Nigger of the Narcissus (1897)
  • Heart of Darkness (1899)
  • Lord Jim (1900)
  • The Inheritors (1901), saam met Ford Madox Ford
  • Typhoon and Other Stories (1903)
  • Romance (1903), saam met Ford Madox Ford
  • Nostromo (1904)
  • The Secret Agent (1907)
  • Under Western Eyes (1911)
  • A Personal Record (1912)
  • Chance (1913)
  • Victory (1915)
  • The Shadow Line (1917)
  • The Arrow of Gold (1919)
  • The Rescue (1920)
  • The Nature of a Crime (1923), saam met Ford Madox Ford
  • The Rover (1923)

Verwysings

Tags:

EngelsePoleRoman

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Liewe HeksieAgtervoegselTandbederfJohannes KerkorrelVryheidsdagLys van Afrikaanse skrywersPad na jou hartDundermDiarreeLys van Suid-Afrikaanse musikanteVratRuteniumMuishondMierKonsentrasiekampHolocaustGroot GatGeslagsgelykheidSmall HandsVars waterQuebecKinderregteAdolf HitlerDirekte en Indirekte redeWitrenosterMiskruierBybelGoudKoos BekkerNasionalismeMangelontstekingAfrikaanse TaalmonumentWaarnemingHomofoonInstagramKitaarVerbruikerUnited Democratic FrontGalileo GalileiVisDataverwerkingGroep van SeweAfrican Movement CongressBrongitisMuisvoëlRooibokKatRefentse MorakeVerenigde KoninkrykPerdFinale OplossingUnie van Suid-AfrikaKlem-in-die-kaakKaapse glasogiePersentasieTobie CronjéTsongaFotosinteseWet op NaturellengrondWoordeskatuitbreidingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVlagterminologieVoortrekkermonumentFotoCarles PuigdemontKasteel die Goeie HoopViëtnamoorlogAardbewingRugbyBeaufortskaalLys van medisinale kruieNelson MandelaTweede WêreldoorlogMadison Ivy🡆 More