Die IUBN-rooilys van bedreigde spesies wat in 1963 geskep is, is die wêreld se mees omvattende inligtingsbron van die wêreldwye bewaringstatus van plant- en dierspesies.
Die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur (IUBN) is die wêreldgesag aangaande bewaringstatus.
Bewaringstatus |
---|
Risiko om uit sterf |
Uitgestorwe |
Bedreig |
Kritiek bedreig |
Laer risiko |
Byna bedreig |
Sien ook |
Internasionale bewaringsunie |
Die lys is opgestel met presiese kriteria om die uitsterwingsrisiko van duisende spesies en subspesies te evalueer. Hierdie kriteria is relevant tot alle spesies en alle gebiede van die wêreld. Die mikpunt is om die dringendheid van bewaring oor te dra aan die publiek en beleidskeppers, so wel as die internasionale gemeenskap, om die uitwissing van spesies te probeer verhoed.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article IUBN-rooilys, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.