Issn: Unieke nommer wat gebruik word om periodiese publikasies te identifiseer

'n ISSN (Engelse afkorting vir International Standard Serial Number) is 'n unieke nommer wat gebruik word om periodiese publikasies te identifiseer.

Dit word gebruik om tydskrifte, dagblaaie, asook weeklikse en jaarlikse publikasies te identifiseer, maar kan ook vir ander tipes media, soos 'n periodiese disket of laserskyf gebruik word. As dieselfde periodiese publikasie in beide gedrukte en elektroniese formate beskikbaar is, kan dit moontlik twee ISSN-kodes hê - 'n p-ISSN (print of gedrukte ISSN) en 'n e-ISSN (elektroniese ISSN).

Issn: Unieke nommer wat gebruik word om periodiese publikasies te identifiseer
'n ISSN-kode was as 'n strepieskode enkodeer is.

'n ISSN het agt syfers wat uit twee groepe van 4 syfers bestaan en deur 'n strepie geskei word. Die laaste syfer is 'n kontrolesyfer, maak kan ook 'n 'X' wees. 'n Voorbeeld van so 'n kode is: "ISSN 1240-2346".

Dit is in 1975 geskep as ISO-standaard 3297. ISO-subkomitee TC 46/SC 9 is vir die standaard verantwoordelik.

Tags:

LaserskyfTydskrif

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Willie JoubertDermpoliepErosietipesNeerslagSpysverteringstelselLeeuFabelApostoliese GeloofsbelydenisVierkantswortelAlkoholismeVroueregteKolitisFrederik Willem de KlerkJodeWoordeboek van die Afrikaanse TaalSkoenlapperKlimaatToringLys van myne in Suid-AfrikaVennootskapMediese diagnoseFisiese oefeningVarkPerdebyeVraag en aanbodFeminismeWortelSwart menseAsemhalingPornografiese akteurRefentse MorakeHeupMarie AntoinetteByInsekEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaAustraliëProvinsies van Suid-AfrikaVervoerKolorektale kankerOnderhandelinge om apartheid te beëindigJak de PriesterDaggaPubiese hareMielieHigiëneAluminiumKindersiektesFotosinteseTydsoneHector PietersonLidwoordApartheidNederlandsKoorsVolhoubare ontwikkelingSkaakHomofoonSpinnekopHortologieKolonoskopieGawes van die Heilige GeesWater (molekuul)MIV/vigs in Suid-Afrika1913KaliumTsoenamiMasturbasieBosvarkVeelvoudige sinSoutsuurWikiquoteHernubare energie🡆 More