Hutsmerk: Tipe metadata-merker wat op sosiale netwerke en mikroblogdienste gebruik word

Die hutsmerk (of hutsmerker) is 'n tipe metadata-merker wat op sosiale netwerke en mikroblogdienste gebruik word wat nie noodwendig 'n kategorie-stelsel het nie.

Dit maak dit dan moontlik vir gebruikers om inhoud op te spoor en op so 'n wyse die inhoud te kategoriseer. Gebruikers skep hutsmerke deur 'n hekkie-karakter (die syferaanwyser) vooraan 'n woord te plaas. Deur 'n spesifieke hutsmerk op te soek sal alle boodskappe of inhoud wat die hutsmerk bevat opgespoor word. 'n Hutsmerk word gevolglik in 'n argief bymekaargemaak, in 'n enkele stroom omvattende die spesifieke hutsmerk. Op Instagram maak die hutsmerk #bluesky dit vir gebruikers moontlik om al die foto's wat met die spesifieke hutsmerk gemerk is, op te spoor.

Hutsmerk: Tipe metadata-merker wat op sosiale netwerke en mikroblogdienste gebruik word
'n Hutsmerk, soos dit op sosiale media gebruik word.

As gevolg van die gewildheid van die hutsmerk is die Engelse woord hashtag in Junie 2014 in die Oxford Engelse Woordeboek bygevoeg. Die term hutsmerk kan ook verwys na die syferaanwyser wanneer dit in konteks van 'n hutsmerk gebruik word.

Sien ook

Verwysings

Eksterne bronne

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

FotografieInstagram

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SinkGrondwetMahatma GandhiReënspinnekopVlinderSout (chemiese stof)KoolhidraatSwedeChristendomMaagSint JorisdagMangelontstekingTekstielMadison IvyMielieMigrasie van voëlsSoweto-opstandHipoteseWikimedia-stigtingSeksismeStereotipeOm-te-infinitiefkonstruksieTaalBelastingMartin Luther King jr.RivierLoodJode in Suid-AfrikaNedersettingSias Reinecke7de LaanKatjieLongPlantKrugerwildtuinWinnie Madikizela-MandelaDoelwitGeldLien se lankstaanskoeneRefentse MorakeVoedselkettingKunsmatige algemene intelligensieVoorvoegselSkoolFraktuurKoue OorlogDie GelofteDuitsCradock-4Afrikaanse taalleerGeskiedenis (vakgebied)Menslike seksuele gedragAngssteuringC. Louis LeipoldtWisselkoersGesonde dieetOnse VaderDikdermTrappe van vergelykingAngolaAardeLabia (geslagsdele)ErfenisLewerRenosterBeesvleisVryheidsmanifesWes-KaapChromatografieInflasieNamibiëLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAarde se atmosfeerBlaarHartAnilingus🡆 More