as1-Foute

Hierdie fout vind plaas wanneer 'n Aanhalingstyl 1- of Aanhalingstyl 2-sjabloon 'n vorm van "et al." in 'n outeurnaamparameter bevat, bv. |outeur6=et al., |outeur=Smith, A.B. et al., of |naam=John, et al..

Gebruik eerder die toepaslike |display-=-parameter (bv. |display-authors=), soos beskryf by Hulp:Aanhalingstyl 1#Aansigopsies.

Bladsye met hierdie fout word outomaties in Kategorie:AS1-foute: uitdruklike gebruik van et al. (1 bladsye) geplaas.

Hierdie fout vind plaas wanneer enige van die AS1- of AS2-sitasieparameters wat titelinligting bevat (bv. |titel=, |hoofstuk=, |uitgewer=, |werk= of enige van hul aliasse: |tydskrif=, |koerant=, en |webwerf=) 'n eksterne skakel (URL) bevat. Eksterne skakels in hierdie parameters lol met die sitasie se metadata en kan baie ander foutboodskappe veroorsaak.

Om hierdie fout te korrigeer, verwyder die eksterne skakel van die geïdentifiseerde parameter. Oorweeg dit om die URL na 'n toepasliker parameter te skuif:

  • vir |hoofstuk= mag die URL in |hoofstuk-url= behoort.
  • vir ander parameters mag die URL in |url= behoort.

Bladsye met hierdie fout word outomaties by Kategorie:AS1-foute: eksterne skakels (36 bladsye) gevoeg.

Notas

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SowjetunieAfro-AmerikanersLys van politieke partye in Suid-AfrikaNuwe TestamentVerkragtingHartSosiale mediaPersentasiePlastiekNoordwesMateriaalIndiëNederduitsch Hervormde KerkLys van Suid-Afrikaanse skrywersGriepDirekte en Indirekte redeJagluiperdFabelHoofpynGoogleVergelykings (taalkunde)KweekhuisgasNieuwoudtvilleAnilingusKatoenDrakensbergeOmtrek, oppervlakte en volumeUitwerking van klimaatsveranderingJeuksiekteGetalMeettegniekMangelontstekingJan van RiebeeckAfrikaDoopKolitisMIV/vigs in Suid-AfrikaMagneetGroepsdrukJacques LootsSlag van BloedrivierElektroniese of digitale mediaOnse VaderSharpeville-slagtingSimon PetrusKangogrotteWoestynPaddaNarsistiese persoonlikheidsteuringTradisionele Afrika-medisyneBreinvliesontstekingEugenetikaJeugdagNG gemeente JansenvilleHartversakingSelfstandige naamwoordFrederik Willem de KlerkVerenigde KoninkrykTandbederfPriemgetalDonderstormVaginaWiki CommonsPlaattektoniek3D-rolprentAluminiumOu Apostoliese KerkArthur GrumiauxOorkruipersVolhoubare ontwikkelingLimpopo (rivier)ChloorDemografie van Suid-AfrikaVerantwoordelikheidPornhubAfrikanersDaggaConsolidated B-24 Liberator🡆 More