Hindoekalender

Die Hindoekalender bestaan alreeds sedert die Vedas geskryf word, en het daarna diverse ingrype en aanpassings ondergaan.

Daar is ook groot verskille tussen die verskeie plaaslike Indiese hindoekalenders. Die Hindoe-kalender moet nie met die Indiese nasionale kalender verwar word nie.

Hindoekalender
'n Bladsy uit die Hindoekalender 1871-72.

'n Nuwe dag in die hindoekalender begin met die plaaslike sonsopkoms.

Vaasara-dae van die week

Net soos die christelike kalender, het die hindoekalender sewe weeksdae:

  1. Ravi vāsara (Sondag) (Ravi=Son)
  2. Soma vāsara (Maandag) (Soma=Maan)
  3. Mangala vāsara (Dinsdag) (Mangal=Mars)
  4. Budha vāsara (Woensdag) (Budh=Mercurius)
  5. Guru vāsara (Donderdag) (Guru=Jupiter)
  6. Shukra vāsara (Vrydag) (Shukra=Venus)
  7. Shani vāsara (Saterdag) (Sani=Saturnus)

Maash maan-maande

In die Hindoekalender is die siklus van die maan belangrik. Die maande word weer gekoppeld aan die 27 nakshatra's, sterrekonstillasies wat elk in 'n maan maand voorkom.

Daar is twaalf maan-maande:

  1. Chaitra
  2. Vaishākha
  3. Jyaishtha
  4. Āshādha
  5. Shrāvana
  6. Bhādrapada
  7. Āshwina
  8. Kārtika
  9. Mārgashīrsha (Agrahayana)
  10. Pausha
  11. Māgha
  12. Phālguna

Bronnelys

  • Reingold en Dershowitz, Calendrical Calculations, Millennium Edition, Cambridge University Press, 2de uitgawe, 3de druk vrygestel in November 2004. ISBN 0-521-77752-6
  • A.L. Basham, The Wonder that was India, Appendix II: "Astronomy", Macmillan, 1954. Rupa en Co, Calcutta, herdruk.
  • S. Balachandra Rao, Indian Astronomy: An Introduction, Universities Press, Hyderabad, 2000.

Eksterne skakels

Tags:

Hindoekalender Vaasara-dae van die weekHindoekalender Maash maan-maandeHindoekalender BronnelysHindoekalender Eksterne skakelsHindoekalenderIndiase kalender

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksuele penetrasieOlifantVoorsetselRelatiwiteitsteorieTuberkuloseWaterkringloopKommunikasieLandbouMeningsverskil oor aardverwarmingSmaakBeesSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureToekoms van die AardeHondeklipbaaiJudaïsmeSaartjie BaartmanKatDistrik SesOnomatopeeDierJacques LootsKonsentrasiekampSomerSendelingposisieAborsieToerismeKoorsblaarMantisNarsismeBywoordHoenderHolocaustPerdebyeAfro-AmerikanersNetbalJan van RiebeeckMIV/vigs in Suid-AfrikaWesterse filosofieGordelroosHomofoonAgtervoegselAfrikanerweerstandsbewegingMieliestronkBruin menseRekeningkundeJodeKolorektale kankerVoortrekkermonumentVoegwoordPankreasHomoniemProvinsies van Suid-AfrikaFamilie (verwantskap)DrakensbergeVolhoubare ontwikkelingMiltVolhoubaarheidWet op Bantoe-onderwysPussy RiotPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaOlimpiese SomerspeleLodewyk XVI van FrankrykOm-te-infinitiefkonstruksieCarles PuigdemontTafelbergJaarKaapstadOnderwerp (taalkunde)Geskiedenis van Suid-AfrikaWêreld- Ekonomiese ForumWaterbesparing in Suid-Afrika🡆 More