Hebreeus: Taal

Hebreeus (עברית, Iwriet, , luister (hulp·inligting) of luister (hulp·inligting)) is 'n Semitiese taal wat deur baie Jode in Israel as moedertaal gebesig word.

Hebreeus word in die Hebreeuse alfabet geskryf. Hebreeus is saam met Arabies die amptelike taal van Israel.

Hebreeus
עברית
Iwriet 
Uitspraak: [(ʔ)ivˈʁit] – [(ʔ)ivˈɾit]
Gepraat in: Vlag van Israel Israel
Palestinian flag Palestynse Owerheid 
Gebied: Wes-Asië
Totale sprekers: 9,3 miljoen (waarvan 5,4 miljoen moedertaalsprekers in Israel)
8,3 miljoen (eerste of tweede taal in Israel) 
Rang: 77
Taalfamilie: Afro-Asiaties
 Semities
  Wes-Semities
   Hebreeus 
Skrifstelsel: Hebreeuse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Israel Israel
Gereguleer deur: Akademie van die Hebreeuse taal
האקדמיה ללשון העברית
(HaAkademía laLasjon ha'Iwriet)
Taalkodes
ISO 639-1: he
ISO 639-2: heb
ISO 639-3: heb 
Verspreiding van Hebreeus
Hebreeus: Galery, Sien ook, Verwysings
Die woord "Israel" in Hebreeus
Hebreeus: Galery, Sien ook, Verwysings
Verspreiding van Hebreeus in Israel en die Palestynse Grondgebiede:

   >50% Hebreeussprekend

   25%–50% Hebreeussprekend

   <25% Hebreeussprekend

Hebreeus is die liturgiese taal van Judaïsme en byna elke Jood het ten minste 'n basiese kennis van Hebreeus en kan die Hebreeuse alfabet lees. Judaïsme se heilige skrifte die Tanag (die Ou Testament vir Christene, insluitende die Tora, die Pentateug vir Christene) en die Talmoed (bestaande uit Misjna en Ghemara) is hoofsaaklik in Hebreeus geskryf.

Bybelse Hebreeus, kan minstens in Oud-Hebreeus, Middel-Hebreeus en Laat-Hebreeus onderverdeel word. Verdere ontwikkelinge van die Hebreeuse taal is Rabbynse Hebreeus, wat bekend is vir heelwat Aramaïsmes (Aramese leenwoorde), Middeleeuse Hebreeus en Moderne Hebreeus. Laasgenoemde het opgebloei met die opkoms van die moderne Staat Israel. Buite Israel word soms na Moderne Hebreeus as "Iwriet" (of "Ivrit") verwys, wat niks anders is nie as die Hebreeuse woord vir "Hebreeus".

Galery

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Hebreeus: Galery, Sien ook, Verwysings 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Hebreeus

Tags:

Hebreeus GaleryHebreeus Sien ookHebreeus VerwysingsHebreeus Eksterne skakelsHebreeusAmptelike taalArabiesHe-Ivrit.oggHebreeuse alfabetIsraelIvrit1.oggJodeLêer:He-Ivrit.oggLêer:Ivrit1.oggMoedertaalSemitiese taalfamilieWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Natuurlike hulpbronItaliaansJak de PriesterDemokrasieWhatsAppKhoisanKoos du PlessisLeesLangste woordWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSendelingposisiePaarl GimnasiumSonkragVerkleurmannetjieSpringbokkeGesonde dieetIronieRuslandBynierFabelBesoedelingAkteurKatVermenigvuldigingEmosieVrugMenslike skeletAnale kankerRooikatAardbewingKontinentInsekKonjunktivitisToekoms van die AardeWekkerTekstielDroomWikipediaOlifantMenslike-ontwikkelingsindeksAfrikaanse TaalmonumentAluminiumDemi Lee MooreLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Persoon (taalkunde)Duitsland7de LaanWater (molekuul)WaterbesoedelingNiersteenHoofmeisieWeefselPadtekens in Suid-AfrikaEkotoerismeOu TestamentImpakte van toerismeAdolessensieBoer Soek 'n VrouSkilpadInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandSwartbewussynsbewegingJeugdagMonumentWêreldgeskiedenisHormoonsiekteLenteAssimilasie (taalkunde)SpysverteringstelselHondEkonomie van Suid-AfrikaHeuningbyFacebookAngolese BurgeroorlogAll Citizens PartyDysselsdorp🡆 More