Google Maps: Google se webkarteringdiens (bekendgestel in 2005)

Google Maps of Google Kaarte, voorheen bekend as Google Local, is 'n diens van Google Inc.

Google Maps
Google Maps: Google se webkarteringdiens (bekendgestel in 2005)
Tipe webblad Kaarte
Taal(e) Engels
Registrasie Opsioneel
Eienaar Google
Huidige status Aktief
URL http://maps.google.com/

wat dit moontlik maak om 'n soektog in 'n spesifieke geografiese gebied te doen. Soms wil mense die wye wêreld deursoek vir inligting, en soms wil jy net 'n rekenaarwinkel naby jou huis vind. Die diens laat besoekers toe om 'n "WAT" (soos 'n pizza) en 'n "WAAR" (soos in Hatfield, Pretoria) vir 'n soektog te spesifiseer. Die doel van Google Maps is om mense te help om nabygeleë sake en bedrywighede te vind. Google Maps gee ook aanvullende inligting ook die plek, soos hulle webtuiste, telefoonnommer en adres.

Kaart-Foute

Daar het al foute op Google Maps ingesluip. Een voorbeeld: Kaart-Fout (van omtrent 50 m – gemeet met "Geo Tools"). Dit kan groot probleme veroorsaak, omdat alle merkers wat vooraf geplaas is nou op die verkeerde posisie staan! As gebruikers die fout regstel, en Google Maps die kaart later regmaak, sal die inligting weereens verkeerd wees.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Google Inc.Hatfield, PretoriaPretoria

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Martin Luther King jr.HeuningDataverwerkingWerkersdagWiki CommonsGeweldRoossenekalMensNoordwesEekhoringVergelykings (taalkunde)KameelLeonardo da VinciDemokratiese Republiek die KongoVleilandIvan ZimmermannBuffelViëtnamoorlogPubiese hareBalletAkwariumAlliterasieSpinnekopWaar ruwe rotseKunsmatige intelligensiePenisHelga UysHarry PotterRieldansKoekie (rekenaarwetenskap)Lys van konings van IsraelMaanAngina pectorisSteve HofmeyrKakiebosLika BerningRina HugoGNU-lisensie vir vrye dokumentasieKaapstadse waterkrisis 2015-2018ValentynsdagMenslike seksuele gedragSeksuele penetrasieWerkwoordDiarreeGrondsoorteToestand van materieKlein vyf dierePesachBaälDuitse maselsLongJames AlexanderSuid-AfrikaWaterkringloopAarverkalkingGroot vyfBlourokkeGordelroosAnton GoosenElizabeth II van die Verenigde KoninkrykChemiese elementOligopolieSwangerskapWayde van NiekerkTobie CronjéBeesvleisNeurenberg-verhoreKrokodilLettergreepVersamelnaamOmgewingskwessies in Suider-AfrikaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKweekhuiseffekNarsistiese persoonlikheidsteuringSeekoeiKorrupsieGeelsug🡆 More