Gewone Breuke

’n Breuk is een deel van ’n hele en word geskryf met een getal bo ’n ander getal bv. ’n Breuk is dus altyd kleiner as 1.

Ons dui breuke aan deur die volgende skryfwyse te gebruik:

Gewone Breuke

In ’n breuk soos  noem ons die syfer onder die lyn die noemer van die breuk. Dit dui aan in hoeveel gelyke dele die hele of versameling (groep) voorwerpe verdeel is:

Gewone Breuke

Die syfer bo die lyn word die teller genoem. Dit dui aan hoeveel van die gelyke dele geneem of ingekleur word.

Gewone Breuke

Dus: In Is 3 die teller en 5 die noemer.

Vergelyk en ordening van gewone breuke

Vergelyk breuke met dieselfde noemers

As twee breuke se noemers dieselfde is, is dit maklik om te bepaal of die eerste breuk <  (kleiner as) ;> (groter as) of = (gelyk aan) is aan die tweede breuk bv:

  • Gewone Breuke  (7 is kleiner as 11)
  • Gewone Breuke  (6 is groter as 3)
  • Gewone Breuke  (3=3)

Vergelyk breuke met verskillende noemers

As twee breuke se noemers verskil kan ons een van twee maniere gebruik om te bepaal of die eerste breuk <  (kleiner as) ;> (groter as) of = (gelyk aan) is aan die tweede breuk

Breukmuur

Eerste manier is om gebruik te maak van ’n breukemuur.

Ons sien hieronder dat Gewone Breuke 

Gewone Breuke 

Ons sien hieronder dat Gewone Breuke 

Gewone Breuke 

Tellers met mekaar vergelyk

Die tweede manier om die twee breuke se ekwivalente breuke te vind en die tellers met mekaar te vergelyk:

Vergelyk die twee breuke Gewone Breuke  en Gewone Breuke  met mekaar.

  • Kyk na die noemers:

                  Die noemers van die twee breuke verskil van mekaar. (4 en 6)

  • As die noemers verskil, skryf ekwivalente breuke neer waar die noemers dieselfde is.
  • 12 is die kleinste gemene veelvoud waarin 4 en 6 albei kan deel.
  • 12 gaan as gemene noemer vir albei breuke gebruik word

Gewone Breuke  en Gewone Breuke  Gewone Breuke 

  • Vergelyk nou die tellers: Gewone Breuke 
  • As die noemers dieselfde is, kan ons die twee breuke nou met mekaar vergelyk.

Gewone Breuke  dus is Gewone Breuke 

Optelling en aftrekking van Breuke

Optel en aftrek van gewone Breuke

Optelling van breuke met dieselfde noemers

Die optelling van breuke met dieselfde noemers vind op dieselfde manier plaas as die optelling van gewone getalle.

As ons byvoorbeeld Gewone Breuke   bymekaar moet tel, tel ons slegs die tellers bymekaar en nie die noemers nie. Omdat die noemers vir ons sê in hoeveel gelyke dele die hele verdeel is, kan ons dit nie bymekaar tel nie. Die tellers sê hoeveel van die gelyke dele daar onder bespreking is en ons kan dit bymekaar tel.

So:  Gewone Breuke   =  (3 sewendes + 2 sewendes = 5 sewendes)

Met behulp van ’n getallelyn word dit baie duidelik.

Gewone Breuke 

Ons kan die bewerking ook met 'n figuur voorstel:

Gewone Breuke 

Aftrekking van breuke met dieselfde noemers

Soos by optelling van breuke met dieselfde noemers, geskied aftrekking van breuke met dieselfde noemers ook soos aftrekking by gewone getalle.

As Gewone Breuke   van Gewone Breuke   afgetrek moet word, word slegs die 3 van die 4 afgetrek, terwyl die noemers dieselfde bly.

 Gewone Breuke ( 4 vyfdes – 3 vyfdes = 1 vyfde)

Op ’n getallelyn lyk die bewerking so:

Gewone Breuke 

Die bewerking kan ook met behulp van ’n figuur voorgestel word

Gewone Breuke 

Optelling van breuke met verskillende noemers

Breuke waarvan die noemers nie dieselfde is nie, kan ook bymekaar getel word. Dit kan gedoen word deur die noemers van die breuke na dieselfde noemer te herlei.

Voorbeelde

Tel Gewone Breuke  en Gewone Breuke  bymekaar.

Oplossing

Herlei Gewone Breuke  na agtstes, want dan is albei breuke se noemer 8.

Vermenigvuldig dus die teller en die noemer van Gewone Breuke  met 2.

 Gewone Breuke 

Tel die twee breuke gewoonweg bymekaar:

 Gewone Breuke 

Die bewerking kan met behulp van ’n figuur voorgestel word:

Gewone Breuke 

Tel Gewone Breuke  en Gewone Breuke  bymekaar.

Oplossing

Hier moet beide die noemers van Gewone Breuke  en Gewone Breuke   na ’n gemeenskaplike noemer herlei word. ’n Gemeenskaplike noemer kan verkry word deur die noemers met mekaar te vermenigvuldig.

Die gemeenskaplike noemer is 10 (2 x 5)

Beide Gewone Breuke  en Gewone Breuke  moet dus na tiendes herlei word:

Gewone Breuke 

en

Gewone Breuke 

Optelling vind nou gewoonweg plaas:

Gewone Breuke 

Die bewerking kan soos volg met behulp van ’n figuur voorgestel word:

Gewone Breuke 

Aftrekking van breuke met verskillende noemers.

Soos by die optelling van breuke met verskillende noemers, moet die noemers van die breuke van ’n aftreksom ook na ’n gemeenskaplike noemer herlei word voordat daar afgetrek kan word.

Trek Gewone Breuke  van Gewone Breuke  af.

Oplossing

Herlei Gewone Breuke  na agtstes, want dan is albei breuke se noemers 8.

 Gewone Breuke 

Trek nou gewoonweg af:

 Gewone Breuke 

Die bewerking kan so met behulp van ’n figuur voorgestel word:

Gewone Breuke 

Trek Gewone Breuke  van Gewone Breuke  af.

Oplossing

Hier moet albei die noemers van Gewone Breuke  en Gewone Breuke   na ’n gemeenskaplike noemer herlei word. ’n Gemeenskaplike noemer kan verkry word deur die noemers van Gewone Breuke  en Gewone Breuke  met mekaar te vermenigvuldig.

Die gemeenskaplike noemer is 6 (2 x 3)

Beide Gewone Breuke  en Gewone Breuke  moet dus na sesdes herlei word.

Gewone Breuke 

en

Gewone Breuke 

Trek nou gewoonweg af:

Gewone Breuke 

Die bewerking kan met behulp van ’n figuur soos volg voorgestel word:

Gewone Breuke 

Optel van gemengde getalle

Wanneer gemengde getalle bymekaar getel word, word die heelgetalle eers opgetel en dan die breuke.

Optelling van gemengde getalle waarvan die breuke dieselfde noemer het, sonder oordrag na heles.

Voorbeeld

Tel Gewone Breuke  by Gewone Breuke .

Oplossing

Gewone Breuke 

Gewone Breuke 

Gewone Breuke  (Want Gewone Breuke 

Optelling van gemengde getalle waarvan die breuke dieselfde noemer het, met oordrag van heles.

Voorbeeld

Tel Gewone Breuke  by Gewone Breuke 

Oplossing

Gewone Breuke 

Gewone Breuke 

Gewone Breuke 

Optelling van gemengde getalle as die noemers van die breuke verskil, sonder oordrag na heles.

Tel Gewone Breuke  by Gewone Breuke 

Oplossing

Gewone Breuke 

Gewone Breuke 

Gewone Breuke 

Gewone Breuke 

Optelling van gemengde getalle as die noemers van die breuke verskil, met oordrag na heles.

Voorbeeld

Tel Gewone Breuke  by Gewone Breuke 

Oplossing

Gewone Breuke 

Gewone Breuke 

Gewone Breuke 

Gewone Breuke 

Gewone Breuke 

Gewone Breuke 

Tags:

Gewone Breuke Vergelyk en ordening van gewone breukeGewone Breuke Optelling en aftrekking van BreukeGewone BreukeGetal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

D.J. OppermanMediese diagnoseZack du PlessisWynand du ToitWesterse filosofieKlankverskynselsBurgerregteOlifantKoolhidraatGemeenskapMensBeaufortskaalLionel PetersonNatuurrampHeks van HexrivierGeslagVlagterminologieWright-broersBosluisbytkoorsVars waterGroot vyfBruin menseSimboolLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaNag van die lang messeSan Andreas-breukPseudowetenskapLys van bekende Suid-AfrikanersSlawernyLys van elemente volgens simboolLys van Afrikaanse televisiereekseLys van politieke partye in Suid-AfrikaNarsismeVervoerWolkRudi ClaaseDrie-eenheidPlastiekTrappe van vergelykingToringSonnestelselKolonoskopieWoordeskatBrandmondsindroomAsiëJeanette FerreiraMandalaWerkwoordVrouJagluiperdBoelieryFacebookFrankrykAardbewingBlourokkeFinale OplossingAarverkalkingKaapstadse waterkrisis 2015-2018VerbondsarkKrieketWikiquoteKaapse VlakteSeekatBek-en-klouseerLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierKlankVennootskapTsoenamiEnkelvoudige sinDoelwitKlimaatWaterbesoedelingMalariaVoedingE-pos🡆 More