'n Geldeenheid is geld in enige vorm as dit gebruik word as 'n ruilmiddel, veral sirkulerende banknote en muntstukke.
'n Meer algemene definisie is dat 'n geldeenheid 'n stelsel van geld (monetêre eenhede) is wat algemeen gebruik word, veral vir mense in 'n nasie. Onder hierdie definisie is die Suid-Afrikaanse Rand (ZAR), Amerikaanse dollar (US$), Pond sterling (£), Europese euro (€), Russiese roebel (₽) en die Indiese roepee (₹) voorbeelde van geldeenhede. Hierdie verskillende geldeenhede word erken as 'n stoor van waarde en word verhandel tussen lande in valutamarkte, wat die relatiewe waardes van die verskillende geldeenhede bepaal. Geldeenhede in hierdie sin word deur regerings gedefinieer, en elke soort het beperkte grense vir aanvaarding.
Die volgende tabel is 'n raming van die 15 mees gereeld gebruikte geldeenhede in wêreldbetalings van 2012 tot 2018 deur SWIFT.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Geldeenheid, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.