Gay

'n Gay is 'n homoseksuele persoon, veral 'n man.

Gay is deel van die LGBT-gemeenskap en verwys na 'n seksuele oriëntasie. 'n Gay persoon se regte word deur die Grondwet van Suid-Afrika beskerm.

Gay
Die "Gay Pride"-vlag
Gay
Gay gemeenskap in Argentinië

Die term "gay" verwys ook na die kultuur van homoseksuele mans sowel as vroue, of na iets wat deur die meeste mense as kenmerkend homoseksueel beskou word, byvoorbeeld "gay musiek", "gay kleredrag" of "gay maniere". Hoewel die woord na mans sowel as vroue kan verwys, kan onderskeid tussen die twee geslagte getref word deur die gebruik van die terme "lesbiër" vir 'n vrou en "gay" vir 'n man.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Grondwet van Suid-AfrikaHomoseksualiteitLGBTManSeksuele oriëntasie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DurbanSelfstandige naamwoordLys van musiekinstrumenteDubbelpuntGeelsugWaterRooibokOnderhandelinge om apartheid te beëindigMusiekProteïenFrederik Willem de KlerkPoësieLeeudoringstad-spoorwegrampKaapstadNamakwalandTropiese sikloonPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaPlae van EgipteBank (finansiële instelling)SonkragDemokratiese AlliansieVerstedelikingBreinkaartKoue OorlogSelfkonsepCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVingerseksKolitisLys van elemente volgens simboolByEkonomiese sektorLionel PetersonVryheidsdagDiepaartromboseBruin menseVlag van Suid-AfrikaInsekErosietipesNiersteenKatoenEngelsGeografie van Suid-AfrikaMIV/vigs in Suid-AfrikaWoordeboekNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaPerdebyeWerkloosheidMane van GalileiPizzaMona LisaNarsismeBestuiwingHipoteseSkaakKrokodilEkonomie van Suid-AfrikaVlekvrye staalKorrupsieMadison IvyInnes en Franna BenadéEuropaOogproblemeCorioliskragLys van nedersettings in Suid-AfrikaCheslin KolbeKameelperdSuid-AfrikaEmfiseemAnale seksLeonardo da VinciGewone breukeAtmosfeerTuisbladJeanette FerreiraGreen PornoAngina pectorisMonopolie🡆 More