Fort England Psigiatriese Hospitaal

Fort England is 'n hospitaal vir sielsiekes in Grahamstad.

Die eerste geboue dateer uit 1815 toe die militêre pos bekend was as die Witrugkamp en ook as die East Barracks. Tydens die Vyfde Grensoorlog (1818-1819) was hier 'n garnisoen van 301 man onder kol. Thomas (Tiger Tom) Willshire gestasioneer. Na 1850 was die fort die hoofkwartier van die Kaapse Korps onder die bevel van genl.-maj. (later sir) Henry Somerset, 'n bekende aanvoerder tydens die Kaapse grensoorloë en seun van goewerneur lord Charles Somerset.

Die fort is vernoem na lt.-kol. Richard England van die 75ste regiment en bevelvoerder tydens die Sesde Grensoorlog (1834-36). Sedert 1875 huisves die geboue en terrein 'n hospitaal.

Sien ook

Bibliografie

  • Oberholster, J.J.: Die historiese monumente van Suid-Afrika. Kaapstad: Kultuurstigting Rembrandt van Rijn vir die Raad vir Nasionale Gedenkwaardighede, 1972. ISBN 0-620-00191-7

26°32′25″O / 33.31556°S 26.54028°O / -33.31556; 26.54028

Tags:

Grahamstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Dissipel vir wie Jesus baie lief wasRam (sterreteken)Lily CarterWeer (meteorologie)Lys van nedersettings in Suid-AfrikaKoreaanse nasionale rugbyspanKrieketAnette EngelbrechtMuskeljaatkatMoslemMieliestronkDemensieAppel (sanger)Pornografiese subgenresAleksei NawalniAbstraksie (rekenaarwetenskap)EkostelselHomoniemKinkhoesAfrikaanse WikipediaBywoordKankerHennie MaasMusieksimbolePankreasSean CombsSigaretVratProvinsies van Suid-AfrikaIndustriële RevolusiePaarl GimnasiumErfenisKarakteriseringPenisGeorgiëTweede WêreldoorlogBaltimoreJan BloukaasTonnels van Củ ChiInfeksieBrasiliëOnderwysOlifantKatLugbesoedelingGriekelandOrkaan GustavFacebookBakterieAgter Elke ManHannes van WykMolotofbomVarkSiembambaBateFiksieVoortrekkermonument2023Trigeminale neuralgieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalWikipediaMondMamelukVermaakRussiesKlein-KarooKolonoskopieSteenkoolWiskundeMenslike skelet🡆 More