Biologie Familie: ’n rangorde in die taksonomie, oftewel wetenskaplike klassifikasie, tussen orde en genus

Familie (Latyn: familia, meervoud familiae) is 'n rangorde in die taksonomie, oftewel wetenskaplike klassifikasie, tussen orde en genus.

Die 'familie' is die mees belangrike rangorde in die klassifikasie, naas 'spesie' en 'genus'.

Biologie Familie: Geskiedenis van die begrip, Agtervoegsels van die familie, Sien ookLeweDomeinKoninkrykFilumKlasOrdeFamilieGenusSpesie

Geskiedenis van die begrip

Die familiebegrip is van redelik onlangse oorsprong in klassifikasie. Die Franse plantkundige Pierre Magnol het die Latynse woord in 1689 vir die eerste keer in hierdie konteks gebruik, toe hy 76 plantgroepe in families onderverdeel het. Carolus Linnaeus het 62 jaar later ook die Latynse woord benut om plante in hoofgroepe te onderskei, naamlik bome, kruie, varings, palmbome ensovoorts. Die woord in sy moderne betekenis, as 'n rangorde tussen orde en genus, is in 1796 vir die eerste keer deur Pierre André Latreille gebruik, as deel van sy klassifikasiestelsel vir insekte. In die laasgenoemde opsig het dit eers in die afgelope honderd jaar in algemene gebruik gekom.

Agtervoegsels van die familie

In die taksonomie-sisteem het die familiewoord in Latyn tipiese agtervoegsels, om dit te kan onderskei as 'n familie-verwante woord. Dit is as volg:

Sien ook

Bron

Vertaal vanaf die artikel Family (biology) op die Engelse Wikipedia, en vanaf eie bronne.

Tags:

Biologie Familie Geskiedenis van die begripBiologie Familie Agtervoegsels van die familieBiologie Familie Sien ookBiologie Familie BronBiologie FamilieGenusLatynOrde (biologie)SpesieWetenskaplike klassifikasie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeroerteProteïenVloeistofGreen PornoProvinsies van Suid-AfrikaHeuningWaterkringloopMonopolyChemiese reaksieLiefdeSharpeville-slagtingKindersiektesDieremishandelingWêreld- Ekonomiese ForumOrrelLyfstraf in skoleEmfiseemJan van RiebeeckKasterolieGlasWhatsAppVerenigde KoninkrykKolonisasieDarwinismeArmoedeShakaPaasfeesKommunikasieHamburgerYstervarkAnale kankerSinkUitwerking van klimaatsveranderingKwaZulu-NatalAlkoholismeAkroniemNatuurrampKangogrotteKatVerkragtingKaapstadBestaansboerderySosiale mediaMetafoorErektiele disfunksieEtniese groepSpysverteringstelselRooikatAkuutThabo MbekiBeeldspraakWatersuiweringAfrikanersBoelieryBek-en-klouseerWeer (meteorologie)Sout (chemiese stof)SpringbokEienaamKontinentRubik se kubusNoord-KaapVergelykings (taalkunde)JavaScriptGroot Muur van ChinaSwawelWeeluisApostoliese GeloofsbelydenisVleilandNic de JagerWolkMenstruasieKweekhuiseffekTuisblad🡆 More