Ethiopiese Kalender

Die Ethiopiese kalender (Amharies: ye'Ītyōṗṗyā zemen āḳoṭaṭer) is die belangrikste kalender wat in Ethiopië in gebruik is, en is gelyk aan die liturgiese jaar van die Eritrees-Ortodokse Kerk, waar hierdie kalender as die Ge'ez kalender bekend staan.

Die tydrekening is gebaseer op die ouer Alexandrynse of Koptiese kalender, wat weer op die nog ouer Egiptiese kalender gebaseer is. Net soos die Juliaanse kalender het die Ethiopiese kalender elke vier jaar (sonder uitsondering) 'n aantal dae oor en begin die jaar volgens die Juliaanse kalender op 29 Augustus of 30 Augustus.

Tags:

29 Augustus30 AugustusAmhariesEritrees-Ortodokse KerkEthiopiëJuliaanse kalenderLiturgiese jaar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Joseph GoebbelsHernubare energieVigsMenseregtedagOogproblemeJavaScriptSuid-Afrikaanse InkomstediensSeksSekondêre sektor van die ekonomieNeurenberg-verhoreGeskiedenis van kindermishandelingKrugerwildtuinVierhoekKalahariLys van myne in Suid-AfrikaGeografie van Suid-AfrikaKaaps-Hollandse stylIdioomBurgerregteSuid-AfrikaNedersettingErfenisdag (Suid-Afrika)PenetrasieKewerNic de JagerSatellietfotoWêreldgeskiedenisGlukoseVoortrekkermonumentNetbalLys van visseDolfynBipolêre gemoedsteuringMIVAnale seksCyril RamaphosaOopbroninhoudLys van Afrikaanse rolprentePlae van EgipteVolstruisGrondwet van Suid-AfrikaKlinkerDierNasiebouBybelBevolkingKlein-KarooErektiele disfunksieHabitatDonderstormWikipediaXenofobieSnaarinstrumentPrikkelbaarheid (biologie)SkooluniformIngrid JonkerMosesRacheltjie de BeerGeskiedenis van Suid-AfrikaMisdaadromanTweede WêreldoorlogGoogleRefentse MorakeAfrikaDokterLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAntisemitismeStollingsgesteenteMetaalnywerheidRob HersovPoësiePampoentjiesMiddelmisbruikMiddeloorontstekingSeksuele opwekkingBlourokkeNasionale PartyVideoPuberteit🡆 More