Ekologie Endemie

Endemies in biologie en ekologie beteken eksklusief inheems aan 'n plek of biota.

    Hierdie artikel behandel die ekologiese betekenis van "endemies". Sien endemies vir ander betekenisse.

Dit is in kontras met 'n aantal ander terme wat "nie inheems" beteken (soos eksoties, indringer, ingevoer, genaturaliseer, nie-inheems). Let daarop dat dit ook onderskei word van inheems: 'n Endemiese spesie is uniek aan daardie plek of omgewing, en word nie natuurlik gevind op enige ander plek ter wêreld nie, terwyl 'n inheemse spesie nie uniek is nie, omdat dit ook inheems aan ander liggings is.

Ekologie Endemie
Fynbos is endemies aan Suid-Afrika en kom nie elders voor nie.
Ekologie Endemie
Die dodo (reeds uitgestorwe) was endemies aan Mauritius en het nie elders voorgekom nie.

Gewoonlik word die term aan 'n diskrete geografiese eenheid toegeken, mees algemeen 'n eiland of eilandgroep, maar soms aan 'n land of ander gedefinieerde area.

Eilande is veral geneig om endemiese lewensvorms te ontwikkel juis as gevolg van hul geografiese isolasie; afgeleë eilandgroepe, soos Hawaii en die Galapagos het groot getalle endemiese spesies. Die afgesonderde area en kwesbaarheid aan die invloed van mense en ingevoerde spesies beteken dat endemiese spesies al té maklik kan uitsterf.

Endemiese spesies kan ook ontwikkel in ander biologies geïsoleerde areas, soos die hoëvelde van Ethiopië, of groot waterliggame soos die Baikalmeer.

Volgens die Wêreldnatuurlewefonds besit die volgende ekostreke die grootste persentasie endemiese plante:

Sien ook

Tags:

BiologieEkologieInheems

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TelwoordErfenisdag (Suid-Afrika)GeslagWetenskapVryheidsdagAfleiding (taalkunde)Transatlantiese slawehandelJak de PriesterVoedingKolitisKindermishandelingGasSublimasieStikstofSpinnekopNasionale VrouedagApostoliese GeloofsbelydenisVraag en aanbodPaasfeesNamakwalandWaarheid-en-versoeningskommissieNierGriekwa-AfrikaansSekondêre sektor van die ekonomieMenslike seksuele gedragAfro-AmerikanersRekenaarVerenigde KoninkrykMonoloogBosvarkAfrikaanse WikipediaWieg van die MensdomDiarreeEmosieTienie HollowayWapen van Suid-AfrikaSikloonVoorvoegselSteenkool in Suid-AfrikaPersoonlike voornaamwoordKartografieKaapstadse waterkrisis 2015-2018VingerseksWorcesterOorstromingNarsistiese persoonlikheidsteuringWesterse filosofieLetterkundeNasionalismeZack du PlessisVersamelnaamFranse RewolusieSaartjie BaartmanEnkelvoudige sinHamburgerDemografie van Suid-AfrikaTydPornhubWelwitschiaVlagterminologieJode in Suid-AfrikaLys van veltoestandeSkoenlapperSwaelKatoenPubiese hareMusiekTweede Nuwe JaarRefentse MorakeSlag van BloedrivierBoelieryAluminiumImpakte van toerismeWoestynAngina pectoris🡆 More