Emfiseem: Behandeling

Emfiseem of chroniese obstruktiewe longsiekte is 'n longsiekte wat voorkom as die lugsakkies in die longe hulle elastisiteit verloor.

Alveoli in die longe blaas op wat gaswisseling in die longe bemoeilik. Mense wat aan emfiseem ly vind dit moeilik om asem te haal.

Emfiseem
Klassifikasie en eksterne bronne
’n Stukkie longweefsel van ’n emfiseemlyer.
’n Stukkie longweefsel van ’n emfiseemlyer.
ICD-10 J40J44, J47
ICD-9 490492, 494496
OMIM 606963
DiseasesDB 2672
MedlinePlus   000091
eMedicine med/373emerg/99
MeSH C08.381.495.389
Emfiseem: Behandeling Mediese waarskuwing

Oorsake

Emfiseem word veral aangetref in gevalle van asma en chroniese brongitis waar die elastisiteit van die longe aangetas word. Rook is ook 'n groot oorsaak.

Simptome

Emfiseem gaan gepaard met kortasemheid. Later verkleur die lippe, tong en naels blou. Asemhalingbewegings van die ribbes word ook beperk en die volume lug wat in- en uitgeasem word, word ingekort. Emfiseem sal heel moontlik lei tot 'n vergrote hart en hartversaking.

Tags:

Longe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anti-inflammatoriese middelWoordeboek van die Afrikaanse TaalVersamelnaamTandbederfRasionale getalDurbanKaapstadse waterkrisis 2015-2018Desmond TutuDiamantDoelwitLys van Suid-Afrikaanse musikanteNederlandsMalariaBurgerregteDieregeluideEnsiklopedieArabies-Israeliese konflikHondDie Laaste Avondmaal (Leonardo)GeslagsgelykheidOligopolieNarsistiese persoonlikheidsteuringHomoniemAfrikaanse TaalmonumentAtmosfeerLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMaanHeuningbyInsekLionel MessiSebraSkaakSkoenlapperLys van bekende Suid-AfrikanersNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSwartWaterpokkiesKolonoskopieMondHerfsMona LisaMaatskappyMosambiekkanaalTermiese geleidingsvermoëSiya KolisiDrakensbergeVeelvoudige sinDemokratiese AlliansieResensieVoedingVolhoubare ontwikkelingGrondYstertydperkDermpoliepRookgewoontePseudowetenskapKatoenWiskundige terminologieWhatsAppOogproblemeFacebookTuberkuloseHipoteseAnale seksMarsHidroëlektrisiteitOrthopteraVars waterDubbelpuntVoegwoordGemeenskapPad na jou hartWieg van die Mensdom🡆 More