Dwelmmiddel: Pharmakologiese middel wat die brein se staat aantas

'n Dwelmmiddel is enige chemiese middel, wettig of onwettig, natuurlik of sinteties, wat 'n farmakologiese uitwerking op die persoon se geestestoestand (psige) het indien dit gebruik word.

Dwelmmiddel: Pharmakologiese middel wat die brein se staat aantas
Verskeie dwelmmiddels

Tipes dwelmmiddels

  • Depressante: Middels wat gevoelens van verhoogde welsyn, lomerigheid, verligting van spanning en soms slaap veroorsaak. Dit sluit opiate of narkotika, hipnotika of slaapmiddels en berustings- of susmiddels (Engels: "tranquilisers") in.
  • Stimulante: Middels wat slapeloosheid bevorder en energie verskaf terwyl dit neerslagtigheid en eetlus demp.
  • Hallusinogene: Middels wat radikale veranderinge in die mens se geestestoestand veroorsaak, onder meer hallusinasies en verdraaiings van die werklikheid veroorsaak.
  • Sintetiese produkte: Verbindings wat uitsluitlik deur sintese verkry word en nie in die natuur voorkom nie.

Eksterne skakels

Tags:

Chemie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BorskankerVryheidsmanifesWet op Verbod van Gemengde HuwelikeJode in Suid-AfrikaFrederik Willem de KlerkVryheidsdagSamestellende afleidingSkaakBevolkingsafnameBelastingOraniaPornografieSoweto-opstandJazzToerismeJagluiperdTienerMeettegniekWikiquoteVierkantswortelKasterolieWatersuiweringAppel (sanger)Larry PageGrondsoortePapegaaieLys van Afrikaanse televisiereekseVolhoubare ontwikkelingSuiwelprodukTandbederfMieliestronkThys die BosveldklongKommunikasieLettergreepSamespanningEskomDierStaatstoelaeKonsentrasiekampBewaringstatusKlavierAntisemitismeOmtrek, oppervlakte en volumeRassismeMobutu Sese SekoAardverwarmingOnderwysGianna MichaelsKlinkerLandbouSwangerskapReg tot ‘n gesonde omgewingSeksAfrikaanse woordelys en spelreëlsVoedingGasKwame NkrumahSlawernyKontinentRacheltjie de BeerWayde van NiekerkJakkalsInentingGalileo GalileiApartheidUnited Democratic FrontWortelCarike KeuzenkampWitrenosterHoofkarakterPornhubProvinsies van Suid-AfrikaOnderhoudMahatma GandhiDemi Lee Moore🡆 More