Dragon Ball

Dragon Ball (Japannees: ド ラ ゴ ン ボ ー ル) is 'n Japannese manga-strokiesverhaal, geskryf en geïllustreer deur Akira Toriyama.

Dit is oorspronklik tussen 1984–1995 in die Weekly Shonen Jump (Japannees: 週刊少年ジャンプ) gepubliseer. Dragon Ball is geïnspireer deur die klassieke 16de eeuse Chinese roman, Reis na die Weste (Chinees: 西游记). Die reeks volg die avonture van die hoofkarakter, Goku, van sy kinderjare tot volwassenheid. Hy word in die oosterse gevegskuns opgelei en verken die wêreld op soek na die sewe sfere bekend as die draakballe. Tydens sy reis maak Goku verskeie vriende en veg 'n wye verskeidenheid van skurke, van wie baie ook probeer om die draakballe te vind.

Dragon Ball
Dragon Ball

Eksterne skakels

Tags:

16de eeuAkira ToriyamaChineseMangaRoman

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LeestekenTegnologieOligopolieNelson MandelaLandbouPaddaDie ontstaan van die dramaYsterKappie (skryfteken)AgtervoegselLongontstekingVerdampingAfro-AmerikanersLiesbreukEmosieBesoedelingRymClanwilliam-sandvisNederduitsch Hervormde KerkWet op Bantoe-onderwysWaterkringloopSuid-Afrikaanse randFamilie (verwantskap)GesondheidEerste WêreldoorlogWitbloedselManie LibbokRenosterDarwinismePornografiese akteurPaasfeesSwawelGeelsugHindoeïsmePoesYslandAppel (sanger)YstervarkSwartrenosterSeksueel oordraagbare infeksieNasionalismeKolonoskopieSeksHelpmekaar-kollegeNatuurbewaringEkonomie van Suid-AfrikaVormC. Louis LeipoldtAbstraksie (rekenaarwetenskap)MielieCalviniaVlag van Suid-AfrikaErns GrundlingAalwynKlinkerLys van Suid-Afrikaanse musikanteNag van die lang messeNiersteenLabia (geslagsdele)Black SashEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKangogrotteWerkwoordOranje-VrystaatGeskiedenis van Suid-AfrikaNarsismeChristendomHorlosieAfrikaanse TaalmonumentRubik se kubusEkonomieToutrekAardedag7de LaanRacheltjie de BeerVolhoubaarheidBevolkingLees🡆 More