Digitale Objek-Identifiseerder: ISO-standaard, unieke string identifiseerder vir 'n digitale voorwerp

'n Digitale objek-identifiseerder (of DOI) is 'n nommer wat gebruik word om 'n dokument permanent te identifiseer sonder om na sy ligging te verwys.

As voorbeeld kan 'n unieke nommer aan 'n wetenskaplike proefskrif of artikel toegeken word en dit dan later weer gebruik word om die dokument te vind. 'n DOI-opspoorstelsel word ingespan om die huidige ligging van die dokument te bepaal. As die dokument geskuif word, word slegs die opspoorstelsel met die nuwe ligging opdateer.

Eksterne skakels

Tags:

Wetenskap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SoortnaamMosesSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKunstenaarWieg van die MensdomPeriodieke tabelAntoniemHoofstadBrittany Ashton HolmesLys van Suid-Afrikaanse skrywersLys van Afrikaanse televisiereekseNasiebouKwame NkrumahBloukraanvoëlBesoedelingMiteGeskiedenis van erotiese afbeeldingsLys van kinderspeletjiesLandbou in Suid-AfrikaSharpeville-slagtingBevolkingsafnameSkarlakenkoorsSendelingposisieKonflik (proses)MisdaadromanReënVaste stofNagmaalKontinentSinoniemTelevisieGeskiedenis van Suid-AfrikaKonsentrasiekampWeervoorspellingAtlantis, Wes-KaapRobert SobukweDuitse maselsResensieLemoenOorkruipersSosiale ordePlantKoos du PlessisKweekhuisgasSimon PetrusSpinnekopReënvalbepalingBruin menseEjakulasieVingerseksTsoenamiBywoordNag van die lang messeGautengSowjetunieJagluiperdWater (molekuul)EeuIngrid JonkerWiki CommonsTydProteïenKlimaatsverandering in AfrikaOrthopteraKlereSwartrenosterVersamelnaamGriepOlimpiese Somerspele 2024HaasAspoestertjieBewussynTrappe van vergelykingBloeddrukWetenskapAngolese Oorlog vir Onafhanklikheid🡆 More