Boet Pretorius: Suid-Afrikaanse musikant

Boet Pretorius is 'n Afrikaanse musikant, musiekregisseur, -vervaardiger en -verwerker.

Hy is 'n pionier wat baanbrekerswerk op die musiekfront (veral wat Afrikaanse musiek betref) gedoen het. Pretorius het talle kunstenaars oor die jare met hul musiekloopbane gehelp, insluitend Die Briels, Gé Korsten, Min Shaw, Lance James, Groep Twee en Carike Keuzenkamp.

Boet Pretorius
Ook bekend asDimpel
Beroep(e)Musiekregisseur, -vervaardiger
InstrumenteStem, kitaar
EtiketteDecibel
Brigadiers (later EMI)

Pretorius het al op skool in sangkompetisies gesing en kitaar begin speel. Ná skool het hy klasse in musiek geloop, op universiteit elektronika studeer en sy eie ateljee gebou. Hy het ook langspeelplate onder die naam "Dimpel Pretorius" gemaak en in die orkeste van Jurie Ferreira, Nico Carstens en Hendrik Susan gespeel.

Van ongeveer 1975 het hy by Brigadiers Musiek gewerk, wat later EMI geword het. In 1981 het hy die platemaatskappy Decibel Musiek saam met André Viljoen en Retief van Rooyen (Anneli van Rooyen se pa) begin. Hier was hy vir om en by 130 goue en 15 platinum plate verantwoordelik. In 2000 het hy Decibel verkoop.

Hy was ook vir die volgende rolprente se musiek verantwoordelik:

In 2007 is hy met 'n Sama vir sy lewenslange bydrae tot plaaslike musiek vereer.

Eksterne skakels

Tags:

AfrikaanseCarike KeuzenkampDie BrielsGroep TweeGé KorstenLance JamesMin Shaw

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoedselverwerkingVloeistofAdolf HitlerStam (taalkunde)KankerPampoentjiesFiela se kind (rolprent)FossielbrandstofIslamKultuurVerantwoordelikheidKoos BekkerKoperAdolessensieNatriumsuperoksiedAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGianna MichaelsKondensasieTrekarbeidMartin Luther King jr.Klimaatsverandering in AfrikaTemperatuurDemografie van Suid-AfrikaIngrid JonkerE-posBruto binnelandse produkLangste woordBlonde stereotipeGrondwet van Suid-AfrikaCyril RamaphosaAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidVioolMisdaadromanPolitieke partyKaliumAppendiksKindermishandelingNaaldekokerMiddelmisbruikSokkerZenobia KockKlem-in-die-kaakHomofoonLys van argaïsmesSwart menseLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)NatriumFinale OplossingVerstedelikingRugbywêreldbeker 2023AppelDemokrasieSkilpadHidroulikaMetaalEerste WêreldoorlogGeskiedenis (vakgebied)OopbroninhoudWaterWoordRamsar-vleilande in Suid-AfrikaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBaälVingerseksInfeksieDigvormLiewe HeksieBeaufortskaalAfrikanerweerstandsbewegingOrganisasie sonder winsoogmerkKwaZulu-NatalFotosinteseTussenwerpselMens🡆 More