Bis: Die kleinste brokkie van inligting in digitale elektronika

Bis is 'n afkorting vir binêre syfer.

Dit is die kleinste brokkie inligting in digitale elektronika. Die waarde word gewoonlik uitgedruk as 0 of 1, maar dit kan deur enigiets voorgestel word, bv. aan of af, positief of negatief, ens. Alles wat 'n rekenaar doen, word opgebreek in klein operasies wat bisse manipuleer. 'n String bisse word 'n greep genoem. Volgens die ISO/IEC 2382-1:1993-standaard bestaan 'n greep uit 8 bisse.

Sien ook

Tags:

DigitaalGreep

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BoereJodeKapitalismeOnderwysAngina pectorisKlimaatsverandering in AfrikaMaagDermpoliepOopbroninhoudTsoenamiRymNag van die lang messeBloedsomloopstelselRudi ClaaseVerantwoordelikheidPiet ByleveldDiarreeFiela se kind (rolprent)Finale OplossingCheslin KolbeIntensiewe vormISimangaliso-vleilandparkSkaapVaste stofSoweto-opstandLys van argaïsmesVisKoos BekkerVraag en aanbodLyfstraf in skoleBybelKlavierLDonderstormDistrik SesSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989LuiperdYouTubeBipolêre gemoedsteuringFaktuurMenstruasieAntoniemVingerseksVervoerMenseregteSwartbewussynsbewegingGoogle MapsHernubare energieVitamienVerkragtingDiamantbedryfMosesAtoomKomplementêre kleureAdolessensieHartseerOnderhandelinge om apartheid te beëindigEnkelvoudige sinAnrich HerbstRugbyVergelykings (taalkunde)NeerslagGeslagsgelykheidFossielbrandstofGeskiedenis van die AardeKasterolieWortelWaterkringloopBywoordBuck AngelVryheidsdagOrganiese landbouSpringbokkeBorskankerKoper🡆 More