Bernice West: Suid-Afrikaanse sangeres

Bernice West (gebore Bernice van der Westhuizen; 21 Oktober 2000, Rustenburg, Suid-Afrika) is 'n Afrikaanse sanger-liedjieskrywer van Swartruggens, Noordwesprovinsie, wat op 13 Maart 2020 haar eerste enkelsnit Sonop-Blom vrygestel het.

Sy het bekendheid verwerf as naaswenner van die TV-musiekwerklikheidsreeks 'Maak My Famous' op die TV-kanaal kykNET. Sy het ook deelgeneem aan die Bohemian Rhapsody-musiekvideo deur Hoërskool Rustenburg-koor, wat in die media opslae gemaak het.

Bernice West
Bernice West: Diskografie, Sien ook, Verwysings
Agtergrondinligting
GeboortenaamBernice van der Westhuizen
Gebore21 Oktober 2000 (2000-10-21) (23 jaar oud)
Rustenburg, Suid-Afrika
GenresAfrikaanse Pop Musiek
Beroep(e)Sanger
InstrumenteUkulele
Jare aktief2020hede
WebwerfBernice West Music

Diskografie

Albums

  • Bernice West: Diskografie, Sien ook, Verwysings 
    Net Geleen, Bernice West se eerste album
    Bernice West: Diskografie, Sien ook, Verwysings 
    Jona, Bernice West se tweede album waarop, onder andere,die enkelsnit Lyfie verskyn.
    Net Geleen, 2020, Inhoud Huis Musiek Kopiereg (Pty) Ltd, onder eksklusiewe lisensie Universal Music (Pty) Ltd
  • Jona, 2022, Inhoud Huis Musiek Kopiereg (Pty) Ltd, onder eksklusiewe lisensie Universal Music (Pty) Ltd

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Bernice West DiskografieBernice West Sien ookBernice West VerwysingsBernice West Eksterne skakelsBernice West200021 OktoberHoërskool RustenburgKykNETNoordwesRustenburgSuid-AfrikaSwartruggens

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse GrensoorlogVlekvrye staalOorstromingBoomBesoedelingIslamitiese StaatHorlosieOnderwysEskomPenisAluminiumTaalfossielVaginaByvoeglike naamwoordIngrid JonkerGeldSoutsuurWebjoernaalKarlien van JaarsveldHaelRoofvoëlBoelieryGesondheidVlag van Suid-AfrikaSosiale ordeMolekuulKunsmatige intelligensieLongApartheidRugbyDarwinismeDierAnilingusPussy RiotKlein vyf diereSwart nasionalismeHomoniemDroomZoeloesVoorsetselPolisieLys van landeEngelsWet op Verbod van Gemengde HuwelikeKoolhidraatEkologieBynierManie LibbokErns GrundlingSlag van BloedrivierRubik se kubusFrankrykCorioliskragSimon PetrusLuiperdGesonde dieetNasionalismeAntisemitismeSout (chemiese stof)SelfmoordMuskeljaatkatMassaHarry PotterLetterlike en figuurlike taalgebruikBloukraanvoëlIndiëKolorektale kankerGasOutismeVarkgriepSuurstofDiepaartromboseAardedagSwangerskapVerenigde KoninkrykKindermishandelingTransatlantiese slawehandel🡆 More