Beer Adriaanse

Jacobus Petrus Adriaanse (algemeen bekend as Beer Adriaanse; gebore 20 Mei 1985) is 'n Suid-Afrikaanse akteur, regisseur, draaiboekskrywer, en musikant.

Hy word bekend as stigterslid van die Afrikaanse musiekgroep Zinkplaat waarin hy vir 10 jaar lank die tromspeler is. Hy vertolk die rol van Thomas in die komiediereeks Hotel (2016–2020) en van Corne Hanekom in die regsdrama Fynskrif (2018–2020); beide reekse word op KykNET uitgesaai. Hy is die seun van die skrywer Wilna Adriaanse.

Beer Adriaanse
Geboortenaam Jacobus Petrus Adriaanse
Alias Beer
Geboorte 20 Mei 1985 (1985-05-20) (38 jaar oud)
Durbanville, Kaapprovinsie
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Skool Paul Roos Gimnasium
Alma mater Universiteit van Stellenbosch
Universiteit van Kaapstad
Beroep(e) Akteur, regisseur, draaiboekskrywer, musikant
Aktiewe jare 2003–tans
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vroeë lewe en uitbeelding

Adriaanse is in Durbanville, Wes-Kaap gebore en woon Laerskool Gene Louw in Durbanville en die hoërskool Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch by. Hy verwerf 'n B.A. en B.Phil. in joernalistiek aan die Universiteit van Stellenbosch en 'n M.Phil. in film en media aan die Universiteit van Kaapstad.

Filmografie

Rolprente

  • 2016: Johnny is nie dood nie
  • 2016: Vir altyd
  • 2017: Wonderlus
  • 2018: Kanarie
  • 2018: Vir ontbyt
  • 2019: Chin up!

Televisiereekse

Persoonlike lewe

Adriaanse woon in Johannesburg, Suid-Afrika.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Beer Adriaanse Vroeë lewe en uitbeeldingBeer Adriaanse FilmografieBeer Adriaanse Persoonlike leweBeer Adriaanse VerwysingsBeer Adriaanse Eksterne skakelsBeer Adriaanse198520 MeiAfrikaansFynskrifHotel (TV-reeks)KykNETSuid-AfrikaWilna AdriaanseZinkplaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Min ShawMensEreksieCovid-19-pandemieBriana BanksAbstraksie (rekenaarwetenskap)Vincent van GoghTwee Oseane-maratonVerkoueWêreld- Ekonomiese ForumGlobaliseringInternasionale Fonetiese AlfabetWaterkringloopAnglo-BoereoorlogSwart nasionalismeMoslemKriekSlag van BloedrivierAlgemene Databeskermingsregulasie (GDPR)Lys van chemiese elemente volgens atoomgetalSeisoenHartTropiese sikloonRolprentA.G. VisserMenslikepapilloomvirus-infeksieMikroörganismeWiki CommonsHindoeïsmeFotoOrthopteraToestand van materieBrendan PeyperSharpeville-slagtingKorrupsieRooikatIndo-Europese taleImpakte van toerismeFinale OplossingTsjeggiesRefentse MorakeHeupHennie MaasMobutu Sese SekoKonsentrasiekampDubbelpuntKabelstutbrugBloeddrukVideoHottentot (vis)WeeluisVaginale kankerSewe wonders van die wêreld1200Nasionale VrouedagSpysverteringstelselInsekMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaLandbouHartversakingStille OseaanWikiItaliaansZoeloeNuuskierigheidKatSeekoeiNederduitse Gereformeerde KerkDie GeloftePieter Willem BothaBakterieBek-en-klouseerPuberteitMaanLikwidasieVigsKlipdassie🡆 More