Inligtingstegnologie Bedryfstelsel

Die programmatuur wat dit moontlik maak vir 'n rekenaargebruiker om die hardeware binne die rekenaar en geïnstalleerde sagteware te kan gebruik of manipuleer.

Inligtingstegnologie Bedryfstelsel
Voorbeeld van Ubuntu bedryfstelsel se grafiese koppelvlak
Inligtingstegnologie Bedryfstelsel

'n Basiese rekenaar het slegs 'n BIOS (Basic Input Output System) wat die rekenaar effektief net kan aanskakel. Om programmatuur op die sisteem te laai wat die bedryf van die rekenaar toelaat is bedryfstelsels nodig. 'n Bedryfstelsel sluit nie werklik toepassingsagteware in nie, maar is die onderleg van die rekenaar se funksies.

Benewens die bedryfstelsel kan toepassings gelaai word. Microsoft Office, LibreOffice, Firefox ens. kan vir 'n spesifieke bedryfstelsel gelaai word deur middel van 'n proses wat installering genoem word.

'n Kort lys van bedryfstelsels:

Eksterne skakels

Tags:

HardewareProgrammatuurRekenaarSagteware

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SikloonSwaelVarkgriepEkonomieNaaldekokerWiskundige terminologieMaagsweerTierSwaweldioksiedWinterEnkelvoudige sinGawes van die Heilige GeesMediese diagnoseIngenieursweseAbsolute monargieVersamelnaamKrygkorDistillasieMaanNamibiëNierAntisemitismeAardverwarmingGoudLeonardo da VinciLys van Afrikaanse rolprenteRegeringTuberkulose1990DomkragWaterbesoedelingVakbondPornografiese akteurMielieVars waterJeuksiekteJak de PriesterEngelsHoofpynBTWLys van Suider-Afrikaanse soogdiereHulpwerkwoordAfrikaansStereotipeMusiekAntoniemEkologieSeekoeiCheslin KolbeRonelda KamferGriekwa-AfrikaansDemokratiese AlliansieKindersiektesAdolf HitlerOnderwerp (taalkunde)GlobaliseringBlourokkeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MoslemAborsieKrugerwildtuinLys van politieke partye in Suid-AfrikaWet op Bantoe-onderwysSuurstofChemiese verbindingWhatsAppWolkHigiëneWeer (meteorologie)Industriële RevolusieArmoedeverligtingNasionale PartyWikimedia-stigtingAngssteuringSeksualiteitBipolêre gemoedsteuringKlimaatverandering🡆 More